Nuus
AfriForum Jeug ontbloot dubbele standaarde by Tuks met protesplakkers wat vurige debat ontlok
AfriForum Jeug het vanoggend by die ingange van die Universiteit van Pretoria (UP) se kampus in Hatfield plakkers geplak wat…
Tuks doen niks: Voeg jou stem by om die EFFSC UP te skors!
Die studenteregteorganisasie AfriForum Jeug sal aanhou druk op die Universiteit van Pretoria (UP) se bestuur plaas om die EFF Student…
Universiteit van Pretoria erken hul beleide is rassisties
Die Universiteit van Pretoria (UP) het vandag erken dat hulle beleide rassisties is en hulle wil die inligting van hierdie…
AfriForum Jeug eis antwoorde nΓ‘ kampussekuriteit bedreiging van studente toelaat
AfriForum Jeug het vandag βn formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aan die…
Nagenoeg 40 jong leiers woon eerste AfriForum Jeug-leierskapsontwikkelingsessie by
Nagenoeg 40 jong leiers van verskillende Pretoriase hoΓ«rskole het Donderdag βn unieke leierskapsontwikkelingsessie β aangebied deur AfriForum Jeug β bygewoon…
AfriForum Jeug-verslag onthul: Rassediskriminasie swaai septer by rasmal universiteiteΒ
Rasseklassifikasie vier β ten spyte van βn skynbare verbintenis tot nierassigheid en gelykheid β hoogty by Suid-Afrikaanse openbare universiteite. DΓt…
EFF weier wit studente toegang tot Tuks-kampus: AfriForum Jeug eis skorsing
AfriForum Jeug het vandag aanvullende bewyse aan die Universiteit van Pretoria (UP) gestuur om hul saak te versterk oor die…
SAMRK gaan rassistiese dosent by Universiteit van die Vrystaat ondersoek
Die Suid-Afrkaanse Menseregtekomissie (SAMRK) het ingestem om AfriForum Jeug se klag van rassisme teen dr. Pedro Mzileni, βn dosent by…
Oorwinning! EFFSC UP se SR-kandidate geskors nΓ‘ AfriForum Jeug druk toepas
AfriForum Jeug het vandag βn reuseoorwinning in die belang van alle studente aan die Universiteit van Pretoria (UP) beklink en…
AfriForum Jeug dien klag in teen voorlopige studenteraad by Tuks
AfriForum Jeug het vandag βn klag by die Universiteit van Pretoria (UP) ingedien om beswaar te maak teen die EFF…
AfriForum Jeug stuur brief aan NWU oor bevraagtekenbare SR-stemproses
AfriForum Jeug het vandag βn dringende brief aan die bestuur van die Noordwes-Universiteit (NWU) gestuur om antwoorde te eis oor…
AfriForum Jeug eis dat UP die EFFSC deregistreer en hul SR-kandidate skors
AfriForum Jeug is bewus van die onverskoonbare wyse waarop die EFF Student Command (EFFSC) aan die Universiteit van Pretoria (UP)…











