Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
  • English
AfriForum Jeug

Nuus

Sluit aan Kernstandpunte

AfriForum en jeugvleuel werk saam met gemeenskap om Beverley Grove te verbeter

27/05/2025
Die AfriForum-tak in Gqeberha (Port Elizabeth) en sy jeugvleuel het die afgelope naweek by ’n skoonmaakaksie in Beverley Grove betrokke…
Lees meer AfriForum en jeugvleuel werk saam met gemeenskap om Beverley Grove te verbeter

Sowat vyf misdade teister Stellenbosch-studentedistrik per dag, AfriForum Jeug eis nuwe benadering tot kampusveiligheid

21/05/2025
’n Nuwe benadering tot kampusveiligheid moet dringend gevind word om die voorkoms van misdaad in die Stellenbosch-studentedistrik hok te slaan…
Lees meer Sowat vyf misdade teister Stellenbosch-studentedistrik per dag, AfriForum Jeug eis nuwe benadering tot kampusveiligheid

Kovsies-studente en Bloem-gemeenskap neem hul veiligheid in eie hande

06/05/2025
AfriForum Jeug se Kovsies-tak in Bloemfontein het op 3 Mei Veiligheid 101, ’n AfriForum-program wat op verskeie aspekte van veiligheid…
Lees meer Kovsies-studente en Bloem-gemeenskap neem hul veiligheid in eie hande

AfriForum Jeug bring PAIA-aansoek oor NWU se ondersoek ná beweerde “sangoma-ritueel”

06/05/2025
Klankgreep: Yvonne Gerber (Afrikaans) Klankgreep: Yvonne Gerber (Engels) Talle kritieke vrae bestaan nog volgens AfriForum Jeug oor die insident van…
Lees meer AfriForum Jeug bring PAIA-aansoek oor NWU se ondersoek ná beweerde “sangoma-ritueel”

Gautengse leiers reg om toekoms te bou

30/04/2025
’n Totaal van 108 leerders, verbonde aan van die voorste skole in Gauteng, Noordwes en die Wes-Kaap, het verlede week…
Lees meer Gautengse leiers reg om toekoms te bou

Wes-Kaapse leiers neem weer deel aan AfriForum se toekomsskepperswerkswinkel

30/04/2025
’n Totaal van 108 leerders, verbonde aan van die voorste skole in Gauteng, Noordwes en die Wes-Kaap, het verlede week…
Lees meer Wes-Kaapse leiers neem weer deel aan AfriForum se toekomsskepperswerkswinkel

Noordwes se leiers van môre slaggereed om aan toekoms te bou ná suksesvolle AfriForum-werkswinkel

30/04/2025
’n Totaal van 108 leerders, verbonde aan van die voorste skole in Gauteng, Noordwes en die Wes-Kaap, het verlede week…
Lees meer Noordwes se leiers van môre slaggereed om aan toekoms te bou ná suksesvolle AfriForum-werkswinkel

AfriForum Jeug se Germiston-tak vier bekendstelling met kompetisie vir jonges

30/04/2025
AfriForum nooi alle jongelinge in die Germiston-gemeenskap uit om aan ’n blokraai- en inkleurkompetisie deel te neem, ter viering van…
Lees meer AfriForum Jeug se Germiston-tak vier bekendstelling met kompetisie vir jonges

‘Sangoma-ritueel’: AfriForum Jeug eis volle verslag van NWU ná twyfelagtige bevinding

17/04/2025
AfriForum Jeug eis toegang tot die Noordwes-Universiteit (NWU) se volledige ondersoekverslag wat opgestel is na aanleiding van die ontstellende voorval…
Lees meer ‘Sangoma-ritueel’: AfriForum Jeug eis volle verslag van NWU ná twyfelagtige bevinding

AfriForum Jeug se Puk-tak hou suksesvolle Padel-dag in Potch

15/04/2025
AfriForum Jeug se Puk-tak het op 2 April ’n padel-dag by die Kleinplaas Pype-padelbane in Potchefstroom aangebied. Dié dag het…
Lees meer AfriForum Jeug se Puk-tak hou suksesvolle Padel-dag in Potch

AfriForum Jeug eis formele ondersoek ná ‘sangoma-ritueel’ by Potch-koshuis

14/04/2025
Klankgreep: Yvonne Gerber (Afrikaans) Klankgreep: Yvonne Gerber (Engels) AfriForum Jeug eis dat die Noordwes-Universiteit (NWU) ’n formele ondersoek doen nadat…
Lees meer AfriForum Jeug eis formele ondersoek ná ‘sangoma-ritueel’ by Potch-koshuis

AfriForum Jeug versterk paraatheid in Hessekwa met noodhulpkursus

10/04/2025
Altesaam 11 lede van AfriForum Jeug het die afgelope naweek ’n basiese noodhulpkursus suksesvol by Thwala Training in Albertinia voltooi…
Lees meer AfriForum Jeug versterk paraatheid in Hessekwa met noodhulpkursus

Posts pagination

Previous Page 1 2 3 4 5 6 7 8 … 15 Next Page
Jy hoor die branders. Jy voel jou hartklop. Jy kyk Jy hoor die branders.
Jy voel jou hartklop.
Jy kyk af.
En dan … spring jy.
🛟⚓️💪🏻🌊

SEE-EN-SAND-KAMP
9–11 Oktober 2026 | Hermanus
13+ | R2 900 p.p.
RSVP: 066 486 7611

#seeensand #hermanus #strome #naweekjeugkamp #avontuur
Voel jy moedeloos en angstig oor jou toekoms? 🎓 L Voel jy moedeloos en angstig oor jou toekoms? 🎓

Luister gerus na episode 2 van ons podsend met @katie_reimers_pienaar  waarop sy gesels oor die rol wat identiteit en roeping in jou beroep kan speel. 

Nóú beskikbaar op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal en die skakel in ons bio.

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #VonkVoort #AfriForumJeug
Laat die jeug nou maar die verskil wees wat ons gr Laat die jeug nou maar die verskil wees wat ons graag in die land wil sien. 😉🚧💥

Ons wag nie vir die regering om slaggate te herstel nie – ons sal dit sommer self doen! 🦺

#SelfDoen #VonkVoort #BeweegJouJeug #AfriForumJeug
Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studee Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studeer jy reeds daar?

Goeie nuus! 🎉 AfriForum Jeug se Sol-Tech-tak sal sorg vir lekker Afrikanerpret én goeie gemeenskapsaksies. Kontak ons gerus indien jy op die groep geplaas wil word. 😉

#SolTech #StudenteLewe #AfriForumJeug
Kan jy tussen die lyne verf? Bloemfontein se Afri Kan jy tussen die lyne verf? 
Bloemfontein se AfriForum Jeug-tak verf voetoorgange en stoptekens by Hoërskool Jim Fouché. 🚧

#VonkVoort #BeweegJouJeug
Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧🪏🍻🌾 Dorp Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧🪏🍻🌾
Dorp- en kampustakaansoeke is nou oop tot einde September. Volg die skakel in ons bio.

Jeug: 16- tot 30-jariges 😉

#AfriForumJeug #VonkVoort #BeweegJouJeug
Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat jy met die res van jou lewe wil doen. 🎓

Skakel Donderdag om 15:00 in op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal om na episode 2 van ons podsend te luister waar @Katie_reimers_pienaar kom gesels oor identiteit, beroep en roeping.🗣️

Laat die jeug dit nou maar reguit sê!

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #AfriForumJeug
Die falende regering moenie verwar word met sterk, Die falende regering moenie verwar word met sterk, selfstandige gemeenskappe wat hul eie probleme oplos nie. 🦁

Jý kan ook probleme in jou gemeenskap aanspreek. Besoek buurtspanne.co.za om ’n buurtspan in jou omgewing te stig. 🚧

#Gatvol #AfriForum #vonkvoort #onssalself

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
  • English
Search