Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
  • English
AfriForum Jeug

Nuus

Sluit aan Kernstandpunte

AfriForum Jeug eis dat NWU stabiliteit by kampusse afdwing

01/08/2023
AfriForum Jeug het vandag in ’n brief aan dr. Bismark Tyobeka, visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), geëis dat die universiteitsbestuur…
Lees meer AfriForum Jeug eis dat NWU stabiliteit by kampusse afdwing

Jeug-tak in Piet Retief deel komberse teen koue uit

26/07/2023
Die AfriForum Jeug-tak in Piet Retief het in Julie ongeveer 200 komberse ingesamel. Hulle het dit op 20 Julie aan…
Lees meer Jeug-tak in Piet Retief deel komberse teen koue uit

AfriForum Jeug eis antwoorde van SANRAL oor beursdiskriminasie

06/07/2023
AfriForum Jeug het vandag ’n prokureursbrief aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (SANRAL) gestuur om antwoorde te eis oor die agentskap…
Lees meer AfriForum Jeug eis antwoorde van SANRAL oor beursdiskriminasie

AfriForum Jeug vat hande met SA for Hope om boere in Oos-Kaap te ondersteun

21/06/2023
AfriForum Jeug se George- en Oudtshoorn-tak het op 17 Junie in samewerking met SA for Hope ’n uitreikaksie na boere,…
Lees meer AfriForum Jeug vat hande met SA for Hope om boere in Oos-Kaap te ondersteun

AfriForum Jeug moedig alle US-alumni aan om by konvokasie vergadering te stem

01/06/2023
Die Universiteit van Stellenbosch (US) se konvokasie hou vanaand ’n buitengewone vergadering waartydens daar gestem sal word op twee mosies…
Lees meer AfriForum Jeug moedig alle US-alumni aan om by konvokasie vergadering te stem

Unisa onder administrasie: AfriForum Jeug is gereed om in die belang van studente op te tree

17/05/2023
AfriForum Jeug is gereed om ondersteuning aan Unisa-studente te bied indien hulle regte geskend word wanneer dié instelling onder administrasie…
Lees meer Unisa onder administrasie: AfriForum Jeug is gereed om in die belang van studente op te tree

Kempton Park-tak plant groentetuin by kinder- en jeugsorgsentrum in Birchleigh

02/05/2023
AfriForum Jeug se Kempton Park-tak het op 27 April in die gemeenskap teruggeploeg deur ’n groentetuin by die Morestêr Kinder-…
Lees meer Kempton Park-tak plant groentetuin by kinder- en jeugsorgsentrum in Birchleigh

AfriForum Jeug in Bloemfontein vestig groentetuin by Engo Kinder- en Jeugsorgsentrum

26/04/2023
AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak het op 22 April, oftewel Moederaardedag, in samewerking met Akademia ’n groentetuin by die Engo Kinder-…
Lees meer AfriForum Jeug in Bloemfontein vestig groentetuin by Engo Kinder- en Jeugsorgsentrum

AfriForum Jeug skep groentetuin by Pretoriase kinderhuis

25/04/2023
AfriForum Jeug se Pretoria-tak het op 21 April in die gemeenskap teruggeploeg deur ’n groentetuin by die Louis Botha-kinderhuis in…
Lees meer AfriForum Jeug skep groentetuin by Pretoriase kinderhuis

AfriForum se Jeug-tak in Gqeberha verkies nuwe bestuur

21/04/2023
AfriForum Jeug se Port Elizabeth-tak het op 19 April gedurende hul maandelikse takvergadering ’n nuwe takbestuur aangewys. Dié bestuur beloof…
Lees meer AfriForum se Jeug-tak in Gqeberha verkies nuwe bestuur

AfriForum Jeug eis optrede teen die EFF SC UP oor haatspraak

19/04/2023
AfriForum Jeug het vandag ’n brief aan prof. Caroline Nicholson, registrateur van die Universiteit van Pretoria (UP), gestuur om te…
Lees meer AfriForum Jeug eis optrede teen die EFF SC UP oor haatspraak

AfriForum Jeug eis gevolge vir Wim de Villiers en aanspreeklikheid en aksie vanaf Universiteit Stellenbosch

17/04/2023
AfriForum Jeug aanvaar nie dat die mosie van wantroue, wat die Universiteit Stellenbosch-konvokasie teen prof. Wim de Villiers gebring het,…
Lees meer AfriForum Jeug eis gevolge vir Wim de Villiers en aanspreeklikheid en aksie vanaf Universiteit Stellenbosch

Posts pagination

Previous Page 1 … 8 9 10 11 12 13 14 15 Next Page
Jy hoor die branders. Jy voel jou hartklop. Jy kyk Jy hoor die branders.
Jy voel jou hartklop.
Jy kyk af.
En dan … spring jy.
🛟⚓️💪🏻🌊

SEE-EN-SAND-KAMP
9–11 Oktober 2026 | Hermanus
13+ | R2 900 p.p.
RSVP: 066 486 7611

#seeensand #hermanus #strome #naweekjeugkamp #avontuur
Voel jy moedeloos en angstig oor jou toekoms? 🎓 L Voel jy moedeloos en angstig oor jou toekoms? 🎓

Luister gerus na episode 2 van ons podsend met @katie_reimers_pienaar  waarop sy gesels oor die rol wat identiteit en roeping in jou beroep kan speel. 

Nóú beskikbaar op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal en die skakel in ons bio.

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #VonkVoort #AfriForumJeug
Laat die jeug nou maar die verskil wees wat ons gr Laat die jeug nou maar die verskil wees wat ons graag in die land wil sien. 😉🚧💥

Ons wag nie vir die regering om slaggate te herstel nie – ons sal dit sommer self doen! 🦺

#SelfDoen #VonkVoort #BeweegJouJeug #AfriForumJeug
Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studee Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studeer jy reeds daar?

Goeie nuus! 🎉 AfriForum Jeug se Sol-Tech-tak sal sorg vir lekker Afrikanerpret én goeie gemeenskapsaksies. Kontak ons gerus indien jy op die groep geplaas wil word. 😉

#SolTech #StudenteLewe #AfriForumJeug
Kan jy tussen die lyne verf? Bloemfontein se Afri Kan jy tussen die lyne verf? 
Bloemfontein se AfriForum Jeug-tak verf voetoorgange en stoptekens by Hoërskool Jim Fouché. 🚧

#VonkVoort #BeweegJouJeug
Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧🪏🍻🌾 Dorp Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧🪏🍻🌾
Dorp- en kampustakaansoeke is nou oop tot einde September. Volg die skakel in ons bio.

Jeug: 16- tot 30-jariges 😉

#AfriForumJeug #VonkVoort #BeweegJouJeug
Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat jy met die res van jou lewe wil doen. 🎓

Skakel Donderdag om 15:00 in op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal om na episode 2 van ons podsend te luister waar @Katie_reimers_pienaar kom gesels oor identiteit, beroep en roeping.🗣️

Laat die jeug dit nou maar reguit sê!

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #AfriForumJeug
Die falende regering moenie verwar word met sterk, Die falende regering moenie verwar word met sterk, selfstandige gemeenskappe wat hul eie probleme oplos nie. 🦁

Jý kan ook probleme in jou gemeenskap aanspreek. Besoek buurtspanne.co.za om ’n buurtspan in jou omgewing te stig. 🚧

#Gatvol #AfriForum #vonkvoort #onssalself

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
  • English
Search