Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
  • English
AfriForum Jeug

Nuus

Sluit aan Kernstandpunte

Onmin op UP: Stakende werknemers intimideer, weier studente toegang tot hoofkampus

19/02/2024
Die eerste dag van klasse op die hoofkampus van die Universiteit van Pretoria (UP) is in chaos gedompel met stakende…
Lees meer Onmin op UP: Stakende werknemers intimideer, weier studente toegang tot hoofkampus

Oorwinning: NWU-student se skorsing gedeeltelik opgehef

13/02/2024
Shaun Christie, ’n student aan die Noordwes-Universiteit (NWU), se tydelike skorsing is pas gedeeltelik opgehef. Christie mag weer deelneem aan…
Lees meer Oorwinning: NWU-student se skorsing gedeeltelik opgehef

AfriForum Jeug tree in ná NWU-student geskors word

09/02/2024
AfriForum Jeug het sy regspan vanoggend opdrag gegee om ondersoek in te stel vir moontlike regstappe in verband met die…
Lees meer AfriForum Jeug tree in ná NWU-student geskors word

AfriForum Jeug bederf toppresteerders met boekpryse

28/11/2023
AfriForum Jeug se Port Elizabeth-tak het vroeër vandeesmaand toppresteerders in Afrikaans by ses verskillende skole in Gqeberha met boekpryse bederf…
Lees meer AfriForum Jeug bederf toppresteerders met boekpryse

AfriForum Jeug eis antwoorde van UP oor 2024-studenteraad

07/11/2023
AfriForum Jeug versoek in ’n skrywe dringend antwoorde van die Universiteit van Pretoria (UP) nadat dit bekendgemaak is dat die…
Lees meer AfriForum Jeug eis antwoorde van UP oor 2024-studenteraad

AfriForum Jeug maak UV-dosent se rassistiese uitlatings openbaar

23/10/2023
AfriForum Jeug het vandag die skokkendste rassistiese uitlatings van dr Pedro Mzileni, dosent aan die Universiteit van die Vrystaat (UV),…
Lees meer AfriForum Jeug maak UV-dosent se rassistiese uitlatings openbaar

AfriForum Jeug ontbloot dubbele standaarde by Tuks met protesplakkers wat vurige debat ontlok

09/10/2023
AfriForum Jeug het vanoggend by die ingange van die Universiteit van Pretoria (UP) se kampus in Hatfield plakkers geplak wat…
Lees meer AfriForum Jeug ontbloot dubbele standaarde by Tuks met protesplakkers wat vurige debat ontlok

Tuks doen niks: Voeg jou stem by om die EFFSC UP te skors!

09/10/2023
Die studenteregteorganisasie AfriForum Jeug sal aanhou druk op die Universiteit van Pretoria (UP) se bestuur plaas om die EFF Student…
Lees meer Tuks doen niks: Voeg jou stem by om die EFFSC UP te skors!

Universiteit van Pretoria erken hul beleide is rassisties

05/10/2023
Die Universiteit van Pretoria (UP) het vandag erken dat hulle beleide rassisties is en hulle wil die inligting van hierdie…
Lees meer Universiteit van Pretoria erken hul beleide is rassisties

AfriForum Jeug eis antwoorde ná kampussekuriteit bedreiging van studente toelaat

03/10/2023
AfriForum Jeug het vandag ’n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aan die…
Lees meer AfriForum Jeug eis antwoorde ná kampussekuriteit bedreiging van studente toelaat

Nagenoeg 40 jong leiers woon eerste AfriForum Jeug-leierskapsontwikkelingsessie by

03/10/2023
Nagenoeg 40 jong leiers van verskillende Pretoriase hoërskole het Donderdag ’n unieke leierskapsontwikkelingsessie – aangebied deur AfriForum Jeug – bygewoon…
Lees meer Nagenoeg 40 jong leiers woon eerste AfriForum Jeug-leierskapsontwikkelingsessie by

AfriForum Jeug-verslag onthul: Rassediskriminasie swaai septer by rasmal universiteite 

28/09/2023
Rasseklassifikasie vier – ten spyte van ’n skynbare verbintenis tot nierassigheid en gelykheid – hoogty by Suid-Afrikaanse openbare universiteite. Dít…
Lees meer AfriForum Jeug-verslag onthul: Rassediskriminasie swaai septer by rasmal universiteite 

Posts pagination

Previous Page 1 … 6 7 8 9 10 11 12 … 15 Next Page
Jy hoor die branders. Jy voel jou hartklop. Jy kyk Jy hoor die branders.
Jy voel jou hartklop.
Jy kyk af.
En dan … spring jy.
🛟⚓️💪🏻🌊

SEE-EN-SAND-KAMP
9–11 Oktober 2026 | Hermanus
13+ | R2 900 p.p.
RSVP: 066 486 7611

#seeensand #hermanus #strome #naweekjeugkamp #avontuur
Voel jy moedeloos en angstig oor jou toekoms? 🎓 L Voel jy moedeloos en angstig oor jou toekoms? 🎓

Luister gerus na episode 2 van ons podsend met @katie_reimers_pienaar  waarop sy gesels oor die rol wat identiteit en roeping in jou beroep kan speel. 

Nóú beskikbaar op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal en die skakel in ons bio.

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #VonkVoort #AfriForumJeug
Laat die jeug nou maar die verskil wees wat ons gr Laat die jeug nou maar die verskil wees wat ons graag in die land wil sien. 😉🚧💥

Ons wag nie vir die regering om slaggate te herstel nie – ons sal dit sommer self doen! 🦺

#SelfDoen #VonkVoort #BeweegJouJeug #AfriForumJeug
Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studee Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studeer jy reeds daar?

Goeie nuus! 🎉 AfriForum Jeug se Sol-Tech-tak sal sorg vir lekker Afrikanerpret én goeie gemeenskapsaksies. Kontak ons gerus indien jy op die groep geplaas wil word. 😉

#SolTech #StudenteLewe #AfriForumJeug
Kan jy tussen die lyne verf? Bloemfontein se Afri Kan jy tussen die lyne verf? 
Bloemfontein se AfriForum Jeug-tak verf voetoorgange en stoptekens by Hoërskool Jim Fouché. 🚧

#VonkVoort #BeweegJouJeug
Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧🪏🍻🌾 Dorp Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧🪏🍻🌾
Dorp- en kampustakaansoeke is nou oop tot einde September. Volg die skakel in ons bio.

Jeug: 16- tot 30-jariges 😉

#AfriForumJeug #VonkVoort #BeweegJouJeug
Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat jy met die res van jou lewe wil doen. 🎓

Skakel Donderdag om 15:00 in op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal om na episode 2 van ons podsend te luister waar @Katie_reimers_pienaar kom gesels oor identiteit, beroep en roeping.🗣️

Laat die jeug dit nou maar reguit sê!

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #AfriForumJeug
Die falende regering moenie verwar word met sterk, Die falende regering moenie verwar word met sterk, selfstandige gemeenskappe wat hul eie probleme oplos nie. 🦁

Jý kan ook probleme in jou gemeenskap aanspreek. Besoek buurtspanne.co.za om ’n buurtspan in jou omgewing te stig. 🚧

#Gatvol #AfriForum #vonkvoort #onssalself

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
  • English
Search