Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
  • English
AfriForum Jeug

Nuus

Sluit aan Kernstandpunte

AfriForum Jeug bou aan blink toekoms vir Albertinia

28/03/2025
AfriForum Jeug se Hessekwa-tak het verlede naweek werk daarvan gemaak om ’n skoner omgewing te skep deur ’n uitgebreide skoonmaakaksie…
Lees meer AfriForum Jeug bou aan blink toekoms vir Albertinia

AfriForum Jeug help met skoonmaak van Sondagsrivier

27/03/2025
AfriForum Jeug se Port Elizabeth-tak het op 22 Maart in samewerking met Sundays River Adventures deelgeneem aan ’n skoonmaakprojek by…
Lees meer AfriForum Jeug help met skoonmaak van Sondagsrivier

Kovsies-tak slaan oorhand met prettige padel-dag

27/03/2025
AfriForum Jeug se Kovsies-tak het op 21 Maart ’n padel-dag by Padelworx in Langenhovenpark in Bloemfontein aangebied. Die doel van…
Lees meer Kovsies-tak slaan oorhand met prettige padel-dag

Universiteit van Pretoria en Universiteit Stellenbosch wíl saam met AfriForum Jeug werk om studenteveiligheid te bevorder

12/03/2025
Die rektorskantore van die Universiteit van Pretoria (UP) en die Universiteit Stellenbosch (US) het positief gereageer op AfriForum Jeug se…
Lees meer Universiteit van Pretoria en Universiteit Stellenbosch wíl saam met AfriForum Jeug werk om studenteveiligheid te bevorder

Tuks-studente groet dosyn slaggate ná AfriForum Jeug daad by woord voeg

05/03/2025
AfriForum Jeug se Tuks-tak het gister talle slaggate in die Brooklyn- en Hatfield-omgewing herstel wat oor die jare heen groot…
Lees meer Tuks-studente groet dosyn slaggate ná AfriForum Jeug daad by woord voeg

Maties-raakrugbydag skop nuwe tradisie af met suksesvolle eerste toernooi

28/02/2025
AfriForum Jeug se raakrugbydag op 15 Februarie op die Middelvlei-wynland, het honderde studente van Universiteit Stellenbosch gelok en ’n sterk…
Lees meer Maties-raakrugbydag skop nuwe tradisie af met suksesvolle eerste toernooi

Matzikama-jeugtak opgelei in veiligheid en selfverdediging

28/02/2025
AfriForum Jeug se Matzikama-tak het verlede naweek aan Veiligheid 101, ’n AfriForum-program wat op verskeie aspekte van veiligheid fokus, deelgeneem…
Lees meer Matzikama-jeugtak opgelei in veiligheid en selfverdediging

#NoStudentLeftBehind – AfriForum Jeug soek antwoorde oor studentveiligheid by Kovsies en Maties

20/02/2025
AfriForum Jeug versoek duidelikheid oor hoe die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van die Vrystaat (UV) studente se veiligheid…
Lees meer #NoStudentLeftBehind – AfriForum Jeug soek antwoorde oor studentveiligheid by Kovsies en Maties

AfriForum Jeug eis antwoorde oor studente se veiligheid by Universiteit van die Vrystaat

12/02/2025
AfriForum Jeug het ’n brief aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) gerig om duidelikheid te kry oor hoe die…
Lees meer AfriForum Jeug eis antwoorde oor studente se veiligheid by Universiteit van die Vrystaat

AfriForum Jeug herstel slaggate en bemagtig gemeenskap tydens Jeugkongres

11/02/2025
AfriForum Jeug-lede van reg oor die land het op 25 Januarie, saam met die plaaslike AfriForum-tak, die strate van Parys…
Lees meer AfriForum Jeug herstel slaggate en bemagtig gemeenskap tydens Jeugkongres

Groot pryse op die spel by AfriForum Jeug se Raakrugbydag

04/02/2025
AfriForum Jeug hou op 15 Februarie ’n lekker Raakrugbydag by Middelvlei Wynplaas om die akademiese jaar op ’n hoë noot…
Lees meer Groot pryse op die spel by AfriForum Jeug se Raakrugbydag

Nuwe jeug-tak in Matzikama begin ’n reis van groei en betrokkenheid

10/12/2024
AfriForum Jeug se Matzikama-tak het 4 en 5 Desember tot stand gekom. Die stigting van hierdie tak bewys die jeug…
Lees meer Nuwe jeug-tak in Matzikama begin ’n reis van groei en betrokkenheid

Posts pagination

Previous Page 1 … 3 4 5 6 7 8 9 … 15 Next Page
Jy hoor die branders. Jy voel jou hartklop. Jy kyk Jy hoor die branders.
Jy voel jou hartklop.
Jy kyk af.
En dan … spring jy.
🛟⚓️💪🏻🌊

SEE-EN-SAND-KAMP
9–11 Oktober 2026 | Hermanus
13+ | R2 900 p.p.
RSVP: 066 486 7611

#seeensand #hermanus #strome #naweekjeugkamp #avontuur
Voel jy moedeloos en angstig oor jou toekoms? 🎓 L Voel jy moedeloos en angstig oor jou toekoms? 🎓

Luister gerus na episode 2 van ons podsend met @katie_reimers_pienaar  waarop sy gesels oor die rol wat identiteit en roeping in jou beroep kan speel. 

Nóú beskikbaar op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal en die skakel in ons bio.

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #VonkVoort #AfriForumJeug
Laat die jeug nou maar die verskil wees wat ons gr Laat die jeug nou maar die verskil wees wat ons graag in die land wil sien. 😉🚧💥

Ons wag nie vir die regering om slaggate te herstel nie – ons sal dit sommer self doen! 🦺

#SelfDoen #VonkVoort #BeweegJouJeug #AfriForumJeug
Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studee Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studeer jy reeds daar?

Goeie nuus! 🎉 AfriForum Jeug se Sol-Tech-tak sal sorg vir lekker Afrikanerpret én goeie gemeenskapsaksies. Kontak ons gerus indien jy op die groep geplaas wil word. 😉

#SolTech #StudenteLewe #AfriForumJeug
Kan jy tussen die lyne verf? Bloemfontein se Afri Kan jy tussen die lyne verf? 
Bloemfontein se AfriForum Jeug-tak verf voetoorgange en stoptekens by Hoërskool Jim Fouché. 🚧

#VonkVoort #BeweegJouJeug
Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧🪏🍻🌾 Dorp Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧🪏🍻🌾
Dorp- en kampustakaansoeke is nou oop tot einde September. Volg die skakel in ons bio.

Jeug: 16- tot 30-jariges 😉

#AfriForumJeug #VonkVoort #BeweegJouJeug
Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat jy met die res van jou lewe wil doen. 🎓

Skakel Donderdag om 15:00 in op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal om na episode 2 van ons podsend te luister waar @Katie_reimers_pienaar kom gesels oor identiteit, beroep en roeping.🗣️

Laat die jeug dit nou maar reguit sê!

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #AfriForumJeug
Die falende regering moenie verwar word met sterk, Die falende regering moenie verwar word met sterk, selfstandige gemeenskappe wat hul eie probleme oplos nie. 🦁

Jý kan ook probleme in jou gemeenskap aanspreek. Besoek buurtspanne.co.za om ’n buurtspan in jou omgewing te stig. 🚧

#Gatvol #AfriForum #vonkvoort #onssalself

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
  • English
Search