Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
  • English
AfriForum Jeug

Nuus

Sluit aan Kernstandpunte

Maroela Oord-inwoners in Lephalale bederf met ete en tuisgebakte geskenke vir Kersfees

05/12/2024
AfriForum Jeug se Ellisras-tak het Saterdag 30 November die inwoners van SAVF Maroela Oord in Lephalale behoorlik bederf met ’n…
Lees meer Maroela Oord-inwoners in Lephalale bederf met ete en tuisgebakte geskenke vir Kersfees

AfriForum Jeug nader hof oor onbillike diskwalifikasie van SR-lid op Maties

20/11/2024
AfriForum Jeug het gister ’n dringende hofaansoek uitgereik teen die Universiteit Stellenbosch (US) by die Wes-Kaapse hooggeregshof om die diskwalifikasie…
Lees meer AfriForum Jeug nader hof oor onbillike diskwalifikasie van SR-lid op Maties

Uurglas loop leeg vir Maties in SR-saak; AfriForum Jeug reg om hooggeregshof te nader ná appèlproses meer as 20 dae lank sloer

01/11/2024
Vyf dae – dít is hoeveel tyd die Universiteit Stellenbosch (US) het om uitspraak te lewer in die kontroversiële appèlteen…
Lees meer Uurglas loop leeg vir Maties in SR-saak; AfriForum Jeug reg om hooggeregshof te nader ná appèlproses meer as 20 dae lank sloer

Basta met Bela, bou eerder skole, sê AfriForum Jeug

24/10/2024
Die wiskunde is só eenvoudig en vereis nie eens ’n sakrekenaar nie. Volgens statistiek wat AfriForum Jeug vandag as deel…
Lees meer Basta met Bela, bou eerder skole, sê AfriForum Jeug

AfriForum Jeug wag op uitspraak in appèl teen onbillike diskwalifikasie van Afrikaanse SR-lid op Stellenbosch

17/10/2024
Uitspraak in AfriForum Jeug se appèl teen die onbillike diskwalifikasie van Jolene le Roux, ’n pro-Afrikaanse lid van die Universiteit…
Lees meer AfriForum Jeug wag op uitspraak in appèl teen onbillike diskwalifikasie van Afrikaanse SR-lid op Stellenbosch

AfriForum JeugAfriForum Jeug veroordeel EFF se bevordering van rassisme, verdeeldheid en geweld by Tuks

15/10/2024
AfriForum Jeug dring aan op deregistrasie van studentevereniging Dit is ’n duidelike en daadwerklike oproep tot geweld teen ’n minderheidsgroep…
Lees meer AfriForum JeugAfriForum Jeug veroordeel EFF se bevordering van rassisme, verdeeldheid en geweld by Tuks

Bestuur swyg steeds oor gebrek aan veiligheid by TUKS

11/10/2024
Die AfriForum Jeug studentevereniging aan die Universiteit van Pretoria (UP) doen ’n dringende beroep op die universiteitsbestuur om die veiligheid…
Lees meer Bestuur swyg steeds oor gebrek aan veiligheid by TUKS

AfriForum Jeug-takke woeker met skoonmaak- en omgee-aksies

09/10/2024
AfriForum Jeug se takke het verskeie aksies gedurende die laaste twee weke van September aangepak om hul dorpe skoon te…
Lees meer AfriForum Jeug-takke woeker met skoonmaak- en omgee-aksies

Vandag se jeug, môre se leiers – só help AfriForum hul vorm

09/10/2024
AfriForum Jeug het op 3 Oktober in samewerking met AfriForum se afdeling vir Jeugleierskap en Ontwikkeling ’n leierskapsontwikkelingssessie aan gr…
Lees meer Vandag se jeug, môre se leiers – só help AfriForum hul vorm

Papiere, koshouers, plastiekbottels tydens skoonmaakprojek opgetel

07/10/2024
Die AfriForum Jeug-tak in Hessekwa het in September twee baie suksesvolle skoonmaakprojekte gehou waartydens sowat 45 sakke vullis eindelik verwyder…
Lees meer Papiere, koshouers, plastiekbottels tydens skoonmaakprojek opgetel

Moenie Maties se SR-kandidaat vir wolwe gooi nie, eis AfriForum Jeug

25/09/2024
AfriForum Jeug doen ’n beroep op die Universiteit Stellenbosch (US) om Jolene le Roux nie vir die wolwe te gooi…
Lees meer Moenie Maties se SR-kandidaat vir wolwe gooi nie, eis AfriForum Jeug

AfriForum Jeug-lid beklink oorwinning in TUKS se SR-verkiesing ten spyte van smeerveldtog

25/09/2024
’n Finalejaarregstudent aan die Universiteit van Pretoria (UP) is pas as die nuwe sekretaris van Tuks se Studenteraad (SR) aangewys…
Lees meer AfriForum Jeug-lid beklink oorwinning in TUKS se SR-verkiesing ten spyte van smeerveldtog

Posts pagination

Previous Page 1 … 4 5 6 7 8 9 10 … 15 Next Page
Jy hoor die branders. Jy voel jou hartklop. Jy kyk Jy hoor die branders.
Jy voel jou hartklop.
Jy kyk af.
En dan … spring jy.
🛟⚓️💪🏻🌊

SEE-EN-SAND-KAMP
9–11 Oktober 2026 | Hermanus
13+ | R2 900 p.p.
RSVP: 066 486 7611

#seeensand #hermanus #strome #naweekjeugkamp #avontuur
Voel jy moedeloos en angstig oor jou toekoms? 🎓 L Voel jy moedeloos en angstig oor jou toekoms? 🎓

Luister gerus na episode 2 van ons podsend met @katie_reimers_pienaar  waarop sy gesels oor die rol wat identiteit en roeping in jou beroep kan speel. 

Nóú beskikbaar op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal en die skakel in ons bio.

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #VonkVoort #AfriForumJeug
Laat die jeug nou maar die verskil wees wat ons gr Laat die jeug nou maar die verskil wees wat ons graag in die land wil sien. 😉🚧💥

Ons wag nie vir die regering om slaggate te herstel nie – ons sal dit sommer self doen! 🦺

#SelfDoen #VonkVoort #BeweegJouJeug #AfriForumJeug
Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studee Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studeer jy reeds daar?

Goeie nuus! 🎉 AfriForum Jeug se Sol-Tech-tak sal sorg vir lekker Afrikanerpret én goeie gemeenskapsaksies. Kontak ons gerus indien jy op die groep geplaas wil word. 😉

#SolTech #StudenteLewe #AfriForumJeug
Kan jy tussen die lyne verf? Bloemfontein se Afri Kan jy tussen die lyne verf? 
Bloemfontein se AfriForum Jeug-tak verf voetoorgange en stoptekens by Hoërskool Jim Fouché. 🚧

#VonkVoort #BeweegJouJeug
Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧🪏🍻🌾 Dorp Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧🪏🍻🌾
Dorp- en kampustakaansoeke is nou oop tot einde September. Volg die skakel in ons bio.

Jeug: 16- tot 30-jariges 😉

#AfriForumJeug #VonkVoort #BeweegJouJeug
Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat jy met die res van jou lewe wil doen. 🎓

Skakel Donderdag om 15:00 in op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal om na episode 2 van ons podsend te luister waar @Katie_reimers_pienaar kom gesels oor identiteit, beroep en roeping.🗣️

Laat die jeug dit nou maar reguit sê!

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #AfriForumJeug
Die falende regering moenie verwar word met sterk, Die falende regering moenie verwar word met sterk, selfstandige gemeenskappe wat hul eie probleme oplos nie. 🦁

Jý kan ook probleme in jou gemeenskap aanspreek. Besoek buurtspanne.co.za om ’n buurtspan in jou omgewing te stig. 🚧

#Gatvol #AfriForum #vonkvoort #onssalself

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
  • English
Search