Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
  • English
AfriForum Jeug

Nuus

Sluit aan Kernstandpunte

EFF weier wit studente toegang tot Tuks-kampus: AfriForum Jeug eis skorsing

27/09/2023
AfriForum Jeug het vandag aanvullende bewyse aan die Universiteit van Pretoria (UP) gestuur om hul saak te versterk oor die…
Lees meer EFF weier wit studente toegang tot Tuks-kampus: AfriForum Jeug eis skorsing

SAMRK gaan rassistiese dosent by Universiteit van die Vrystaat ondersoek

21/09/2023
Die Suid-Afrkaanse Menseregtekomissie (SAMRK) het ingestem om AfriForum Jeug se klag van rassisme teen dr. Pedro Mzileni, ’n dosent by…
Lees meer SAMRK gaan rassistiese dosent by Universiteit van die Vrystaat ondersoek

Oorwinning! EFFSC UP se SR-kandidate geskors ná AfriForum Jeug druk toepas

14/09/2023
AfriForum Jeug het vandag ’n reuseoorwinning in die belang van alle studente aan die Universiteit van Pretoria (UP) beklink en…
Lees meer Oorwinning! EFFSC UP se SR-kandidate geskors ná AfriForum Jeug druk toepas

AfriForum Jeug dien klag in teen voorlopige studenteraad by Tuks

11/09/2023
AfriForum Jeug het vandag ’n klag by die Universiteit van Pretoria (UP) ingedien om beswaar te maak teen die EFF…
Lees meer AfriForum Jeug dien klag in teen voorlopige studenteraad by Tuks

AfriForum Jeug stuur brief aan NWU oor bevraagtekenbare SR-stemproses

08/09/2023
AfriForum Jeug het vandag ’n dringende brief aan die bestuur van die Noordwes-Universiteit (NWU) gestuur om antwoorde te eis oor…
Lees meer AfriForum Jeug stuur brief aan NWU oor bevraagtekenbare SR-stemproses

AfriForum Jeug eis dat UP die EFFSC deregistreer en hul SR-kandidate skors

06/09/2023
AfriForum Jeug is bewus van die onverskoonbare wyse waarop die EFF Student Command (EFFSC) aan die Universiteit van Pretoria (UP)…
Lees meer AfriForum Jeug eis dat UP die EFFSC deregistreer en hul SR-kandidate skors

AfriForum Jeug kap UP oor apatie rondom EFFSC UP se aanhitsing tot geweld en haatspraak

30/08/2023
AfriForum Jeug veroordeel die Universiteit van Pretoria (UP) se versuim om op te tree teen die EFF Student Command (EFFSC…
Lees meer AfriForum Jeug kap UP oor apatie rondom EFFSC UP se aanhitsing tot geweld en haatspraak

AfriForum Jeug eis dringende opskorting van SR-verkiesings by NWU te midde van kommer oor onreëlmatighede met stemme/stemmery

26/08/2023
AfriForum Jeug het ’n formele versoek aan die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) vir studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) gerig om die…
Lees meer AfriForum Jeug eis dringende opskorting van SR-verkiesings by NWU te midde van kommer oor onreëlmatighede met stemme/stemmery

AfriForum Jeug in George bemagtig vroue met opleiding in selfverdediging

23/08/2023
AfriForum Jeug se George-tak het op 19 Augustus in samewerking met Krav Maga George ’n opleidingsessie in selfverdediging vir vroue…
Lees meer AfriForum Jeug in George bemagtig vroue met opleiding in selfverdediging

Universiteit van die Vrystaat moet dringend ondersoek instel oor rassistiese lesing

16/08/2023
AfriForum Jeug het vandag ’n dringende brief aan prof. Francis Petersen, visekanselier van die Universiteit van die Vrystaat (UV), gerig…
Lees meer Universiteit van die Vrystaat moet dringend ondersoek instel oor rassistiese lesing

Maties-tak vier Vrouedag saam met Alison Botha en Lee Rossouw

10/08/2023
AfriForum Jeug se Maties-tak het op 9 Augustus ’n paneelgesprek aangebied in Neelsie Cinema op die Stellenbosch-kampus. Alison Botha en…
Lees meer Maties-tak vier Vrouedag saam met Alison Botha en Lee Rossouw

Universiteit van die Vrystaat moet optree teen gewelddadige betogers

02/08/2023
AfriForum Jeug doen ’n beroep op die Universiteit van die Vrystaat se bestuur om streng op te tree teen studente…
Lees meer Universiteit van die Vrystaat moet optree teen gewelddadige betogers

Posts pagination

Previous Page 1 … 7 8 9 10 11 12 13 … 15 Next Page
Jy hoor die branders. Jy voel jou hartklop. Jy kyk Jy hoor die branders.
Jy voel jou hartklop.
Jy kyk af.
En dan … spring jy.
🛟⚓️💪🏻🌊

SEE-EN-SAND-KAMP
9–11 Oktober 2026 | Hermanus
13+ | R2 900 p.p.
RSVP: 066 486 7611

#seeensand #hermanus #strome #naweekjeugkamp #avontuur
Voel jy moedeloos en angstig oor jou toekoms? 🎓 L Voel jy moedeloos en angstig oor jou toekoms? 🎓

Luister gerus na episode 2 van ons podsend met @katie_reimers_pienaar  waarop sy gesels oor die rol wat identiteit en roeping in jou beroep kan speel. 

Nóú beskikbaar op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal en die skakel in ons bio.

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #VonkVoort #AfriForumJeug
Laat die jeug nou maar die verskil wees wat ons gr Laat die jeug nou maar die verskil wees wat ons graag in die land wil sien. 😉🚧💥

Ons wag nie vir die regering om slaggate te herstel nie – ons sal dit sommer self doen! 🦺

#SelfDoen #VonkVoort #BeweegJouJeug #AfriForumJeug
Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studee Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studeer jy reeds daar?

Goeie nuus! 🎉 AfriForum Jeug se Sol-Tech-tak sal sorg vir lekker Afrikanerpret én goeie gemeenskapsaksies. Kontak ons gerus indien jy op die groep geplaas wil word. 😉

#SolTech #StudenteLewe #AfriForumJeug
Kan jy tussen die lyne verf? Bloemfontein se Afri Kan jy tussen die lyne verf? 
Bloemfontein se AfriForum Jeug-tak verf voetoorgange en stoptekens by Hoërskool Jim Fouché. 🚧

#VonkVoort #BeweegJouJeug
Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧🪏🍻🌾 Dorp Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧🪏🍻🌾
Dorp- en kampustakaansoeke is nou oop tot einde September. Volg die skakel in ons bio.

Jeug: 16- tot 30-jariges 😉

#AfriForumJeug #VonkVoort #BeweegJouJeug
Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat jy met die res van jou lewe wil doen. 🎓

Skakel Donderdag om 15:00 in op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal om na episode 2 van ons podsend te luister waar @Katie_reimers_pienaar kom gesels oor identiteit, beroep en roeping.🗣️

Laat die jeug dit nou maar reguit sê!

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #AfriForumJeug
Die falende regering moenie verwar word met sterk, Die falende regering moenie verwar word met sterk, selfstandige gemeenskappe wat hul eie probleme oplos nie. 🦁

Jý kan ook probleme in jou gemeenskap aanspreek. Besoek buurtspanne.co.za om ’n buurtspan in jou omgewing te stig. 🚧

#Gatvol #AfriForum #vonkvoort #onssalself

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
  • English
Search