Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
  • English
AfriForum Jeug

Nuus

Sluit aan Kernstandpunte

AfriForum Jeug dien strafregtelike klagtes van wanbesteding teen NSFAS in  

09/11/2022
AfriForum Jeug het vandag strafregtelike klagtes teen die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) by die Lyttelton-polisiekantoor in Centurion ingedien…
Lees meer AfriForum Jeug dien strafregtelike klagtes van wanbesteding teen NSFAS in  

Afrikaans moet op PUK bly

07/11/2022
AfriForum Jeug het vandag ’n brief aan dr. Bismark Tyobeka, visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) op die Potchefstroom-kampus (PUK), oorhandig…
Lees meer Afrikaans moet op PUK bly

AfriForum Jeug gereed vir regstappe oor vertraagde Zuma-jaarplasings vir mediese studente

01/11/2022
AfriForum Jeug nooi afgestudeerdes in medieseberoepsrigtings – wat nie deur die staat vir hulle gemeenskapsdiensjaar (Zuma-jaar) in 2023 geplaas word…
Lees meer AfriForum Jeug gereed vir regstappe oor vertraagde Zuma-jaarplasings vir mediese studente

AfriForum Jeug demonstreer aan leerlinge hoe om ’n band te ruil; lig in oor gevare

24/10/2022
Die AfriForum Jeug-tak in Hessekwa het op 20 Oktober 2022 in samewerking met Solidariteit Helpende Hand se Riversdal-tak ’n voertuigonderhoud-demonstrasie…
Lees meer AfriForum Jeug demonstreer aan leerlinge hoe om ’n band te ruil; lig in oor gevare

AfriForum Jeug eis antwoorde oor Afrikaans se toekoms op die PUK

19/10/2022
AfriForum Jeug het vandag ’n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aan die…
Lees meer AfriForum Jeug eis antwoorde oor Afrikaans se toekoms op die PUK

AfriForum Jeug dien klagtes teen Pierre de Vos in ná sy kinderpornografieskandaal op sosiale media

21/09/2022
AfriForum Jeug het vandag strafregtelike klagtes teen Pierre de Vos by die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ingedien nadat daar kinderpornografie op…
Lees meer AfriForum Jeug dien klagtes teen Pierre de Vos in ná sy kinderpornografieskandaal op sosiale media

Verwarring oor NWU-primaria is boelietaktiek om Afrikaanse studente te intimideer

19/09/2022
AfriForum Jeug het bevestig dat die primaria van die Karlien-dameskoshuis op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) se termyn bloot…
Lees meer Verwarring oor NWU-primaria is boelietaktiek om Afrikaanse studente te intimideer

AfriForum Jeug gaan klagtes teen Pierre de Vos indien ná sy kinderpornografieskandaal op sosiale media

18/09/2022
AfriForum Jeug is besig om ’n strafregtelike klagte teen Pierre de Vos voor te berei nadat hy blykbaar kinderpornografie op…
Lees meer AfriForum Jeug gaan klagtes teen Pierre de Vos indien ná sy kinderpornografieskandaal op sosiale media

AfriForum Jeug se Maties-tak verkies nuwe bestuur

23/08/2022
AfriForum Jeug se Maties-tak het op 15 Augustus ’n nuwe bestuur verkies. Die tak is reeds besig om nuwe projekte…
Lees meer AfriForum Jeug se Maties-tak verkies nuwe bestuur

AfriForum Jeug neem regsaksie vir erkenning van onafhanklike skole se toppresteerders

04/08/2022
AfriForum Jeug het vandag ’n aanmaningsbrief aan die Oos-Kaap se Departement van Onderwys gestuur om die nasionale departement se rekord…
Lees meer AfriForum Jeug neem regsaksie vir erkenning van onafhanklike skole se toppresteerders

MRK se “diversiteitsopleiding” in skole is ideologiese indoktrinasie

18/07/2022
AfriForum Jeug is van voorneme om die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) se voorgenome “diversiteitsopleiding” in skole teen te staan. Dié teenstand…
Lees meer MRK se “diversiteitsopleiding” in skole is ideologiese indoktrinasie

AfriForum Jeug oorwinning: Vrystaat top-100-matrieks kry hul beurse

15/07/2022
AfriForum Jeug vier vandag die oorwinning dat die Vrystaat se top-100-matrieks van 2021 uiteindelik hulle beloofde beurse ontvang het. Dit…
Lees meer AfriForum Jeug oorwinning: Vrystaat top-100-matrieks kry hul beurse

Posts pagination

Previous Page 1 … 10 11 12 13 14 15 Next Page
Jy hoor die branders. Jy voel jou hartklop. Jy kyk Jy hoor die branders.
Jy voel jou hartklop.
Jy kyk af.
En dan … spring jy.
🛟⚓️💪🏻🌊

SEE-EN-SAND-KAMP
9–11 Oktober 2026 | Hermanus
13+ | R2 900 p.p.
RSVP: 066 486 7611

#seeensand #hermanus #strome #naweekjeugkamp #avontuur
Voel jy moedeloos en angstig oor jou toekoms? 🎓 L Voel jy moedeloos en angstig oor jou toekoms? 🎓

Luister gerus na episode 2 van ons podsend met @katie_reimers_pienaar  waarop sy gesels oor die rol wat identiteit en roeping in jou beroep kan speel. 

Nóú beskikbaar op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal en die skakel in ons bio.

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #VonkVoort #AfriForumJeug
Laat die jeug nou maar die verskil wees wat ons gr Laat die jeug nou maar die verskil wees wat ons graag in die land wil sien. 😉🚧💥

Ons wag nie vir die regering om slaggate te herstel nie – ons sal dit sommer self doen! 🦺

#SelfDoen #VonkVoort #BeweegJouJeug #AfriForumJeug
Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studee Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studeer jy reeds daar?

Goeie nuus! 🎉 AfriForum Jeug se Sol-Tech-tak sal sorg vir lekker Afrikanerpret én goeie gemeenskapsaksies. Kontak ons gerus indien jy op die groep geplaas wil word. 😉

#SolTech #StudenteLewe #AfriForumJeug
Kan jy tussen die lyne verf? Bloemfontein se Afri Kan jy tussen die lyne verf? 
Bloemfontein se AfriForum Jeug-tak verf voetoorgange en stoptekens by Hoërskool Jim Fouché. 🚧

#VonkVoort #BeweegJouJeug
Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧🪏🍻🌾 Dorp Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧🪏🍻🌾
Dorp- en kampustakaansoeke is nou oop tot einde September. Volg die skakel in ons bio.

Jeug: 16- tot 30-jariges 😉

#AfriForumJeug #VonkVoort #BeweegJouJeug
Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat jy met die res van jou lewe wil doen. 🎓

Skakel Donderdag om 15:00 in op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal om na episode 2 van ons podsend te luister waar @Katie_reimers_pienaar kom gesels oor identiteit, beroep en roeping.🗣️

Laat die jeug dit nou maar reguit sê!

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #AfriForumJeug
Die falende regering moenie verwar word met sterk, Die falende regering moenie verwar word met sterk, selfstandige gemeenskappe wat hul eie probleme oplos nie. 🦁

Jý kan ook probleme in jou gemeenskap aanspreek. Besoek buurtspanne.co.za om ’n buurtspan in jou omgewing te stig. 🚧

#Gatvol #AfriForum #vonkvoort #onssalself

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
  • English
Search