Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
AfriForum Jeug

Aksies

Sluit aan Kernstandpunte

SKOKKEND: druipsyfer vir leerlingrybewystoets

21/07/2026
Skokkend! Nuwe e-toetse laat leerlinglisensie-uitslae met 30% daal.Toets vir leerlingrybewys laat kandidate tot 9 keer druip.Jy kan help om druk…
Lees meer SKOKKEND: druipsyfer vir leerlingrybewystoets

Laat die jeug dit nou maar reguit sê

12/06/2026
50 jaar later weier die jeug steeds om stil te bly. Ons glo dat vervallende infrastruktuur, watertekorte, rioolprobleme, slaggate, misdaad,…
Lees meer Laat die jeug dit nou maar reguit sê

Mooi praatjies of werklike dienslewering? Gee jou burgemeester ’n punt uit tien

15/05/2026
Gradeer jou burgermeester hier:
Lees meer Mooi praatjies of werklike dienslewering? Gee jou burgemeester ’n punt uit tien

Puk-studente is GATVOL vir slaggate

16/04/2026
Die huidige toestand van paaie rondom die Puk-kampus en omliggende studente-areas, gekenmerk deur ’n oormatige aantal slaggate, dui op ’n…
Lees meer Puk-studente is GATVOL vir slaggate

AfriForum Jeug se Internskapprogram

27/02/2026
AfriForum Jeug se internskapprogram is ontwerp om jong leiers toe te rus met die nodige kennis, vaardighede en praktiese ervaring…
Lees meer AfriForum Jeug se Internskapprogram

NWU weier om standpunt teen haatspraak in te neem

30/10/2025
Die NWU se besluit om nie die “Kill the Boer”-dreunsang op sy kampus te veroordeel nie, is in stryd met…
Lees meer NWU weier om standpunt teen haatspraak in te neem

Dink jy jy is nog welkom of veilig by die NWU?

22/09/2025
Die NWU maak asof hulle deur die hof verbied is om die sing van “Kill the Boer” te kritiseer, of…
Lees meer Dink jy jy is nog welkom of veilig by die NWU?

KOVSIES IS KEELVOL VIR SLAGGATE VOOR VERITAS MANS- EN AMELIA DAMESKOSHUIS

09/09/2025
Elke dag ry inwoners van Kovsies se Amelia Dameskoshuis en Veritas Manskoshuis in en uit by die hekke in Groenewaldstraat…
Lees meer KOVSIES IS KEELVOL VIR SLAGGATE VOOR VERITAS MANS- EN AMELIA DAMESKOSHUIS

Metro laat Tuks-studente in die donker!

02/09/2025
Slegs ongeveer een uit elke 20 straatligte rondom die kampus van die Universiteit van Pretoria werk. Die paar ligte wat…
Lees meer Metro laat Tuks-studente in die donker!

Soek vir bertie

01/09/2025
Reëls vir die Soek-vir-Bertie-kompetisie 1. Wie mag deelneem? 2. Hoe werk dit? 3. Trekking en wenner 4. Belangrike inligting Vul…
Lees meer Soek vir bertie

Puk-studente word gedreig deur die “Kill the Boer”-lied op kampus.

06/06/2025
Gisteraand is “Kill the Boer” op die Puk-kampus gesing. Hoe kan dit toegelaat word op ’n kampus waar studente veronderstel…
Lees meer Puk-studente word gedreig deur die “Kill the Boer”-lied op kampus.
September by @afriforum_jeug 💃🏼 Daar word gefluis September by @afriforum_jeug 💃🏼

Daar word gefluister dat @_marelize_vn nogsteeds die teer uit haar skoene probeer kry 😉🚧

#VonkVoort #Behoort #AfriForumJeug
Wat dink jy het ’n groter impak? 📌 A. ’n Swak rege Wat dink jy het ’n groter impak? 📌
A. ’n Swak regering
B. ⁠’n Onbetrokke publiek 

Indien jy nie seker is nie, gaan luister gerus Episode 3 van ons podsending op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal.🗣️🗳️
Van Amerika tot in Centurion! Leo Brent Bozell II Van Amerika tot in Centurion!

Leo Brent Bozell III, die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, besoek AfriForum en beleef eerstehands hoe ons gemeenskappe veiliger maak. 🚨

#AfriForumJeug #VSA #Veiligheid
Jy is dalk klaar met politiek, maar politiek is ni Jy is dalk klaar met politiek, maar politiek is nie klaar met jou nie. 🗣️🗳️🚧

Luister gerus na episode 3 van ons podsend waar Arno Roodt gesels oor hoe die "politiek" wat ons probeer vermy, steeds elke fase van ons lewens beïnvloed.

Laat die jeug dit nou maar sê.

#AfriForumJeug #Stem #LaatDieJeugDitNouMaarSe
'n Bietjie padel en pons in die Wynlande! 🎾🍹 Dynam 'n Bietjie padel en pons in die Wynlande! 🎾🍹 Dynamic Duos in aksie!

#BeweegJouJeug #DynamicDuos #PadelEnPons
Hierdie wyn het ’n botoon van Afrikanerpret, ’n on Hierdie wyn het ’n botoon van Afrikanerpret, ’n ondertoon van spontane sokkie en ’n nasmaak van ’n aand wat ons nie gou gaan vergeet nie. 🍾😉

Wynproe: Deel 2 🍷💃🏼

#Wynproe #AfriForumJeug #Sokkie
Mmmm ... proe soos ... druiwe – óf hoe @semisoetmu Mmmm ... proe soos ... druiwe – óf hoe @semisoetmusiekblyspel ?! 😉

Wynproe: Deel 1🍷💃🏼

#Wynproe #AfriForumJeug #VonkVoort
Jy wil nie graag ons eerste rolbaltoernooi by Potc Jy wil nie graag ons eerste rolbaltoernooi by Potch Country Club misloop nie! Kry jou span en skryf sommer nou in.🏆

Onthou om volgens die tema aan te trek! 🏖️🤿🐙🐳

#Rolbal #VonkVoort

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
Search