Nuus
Kempton Park-tak plant groentetuin by kinder- en jeugsorgsentrum in Birchleigh
AfriForum Jeug se Kempton Park-tak het op 27 April in die gemeenskap teruggeploeg deur βn groentetuin by die MorestΓͺr Kinder-…
AfriForum Jeug in Bloemfontein vestig groentetuin by Engo Kinder- en Jeugsorgsentrum
AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak het op 22 April, oftewel Moederaardedag, in samewerking met Akademia βn groentetuin by die Engo Kinder-…
AfriForum Jeug skep groentetuin by Pretoriase kinderhuis
AfriForum Jeug se Pretoria-tak het op 21 April in die gemeenskap teruggeploeg deur βn groentetuin by die Louis Botha-kinderhuis in…
AfriForum se Jeug-tak in Gqeberha verkies nuwe bestuur
AfriForum Jeug se Port Elizabeth-tak het op 19 April gedurende hul maandelikse takvergadering βn nuwe takbestuur aangewys. DiΓ© bestuur beloof…
AfriForum Jeug eis optrede teen die EFF SC UP oor haatspraak
AfriForum Jeug het vandag βn brief aan prof. Caroline Nicholson, registrateur van die Universiteit van Pretoria (UP), gestuur om te…
AfriForum Jeug eis gevolge vir Wim de Villiers en aanspreeklikheid en aksie vanaf Universiteit Stellenbosch
AfriForum Jeug aanvaar nie dat die mosie van wantroue, wat die Universiteit Stellenbosch-konvokasie teen prof. Wim de Villiers gebring het,…
AfriForum Jeug bied aan om UP met gebeurlikheidsplan te help nΓ‘ EFFSC-dreigemente
AfriForum Jeug het vandag βn brief aan prof. Caroline Nicholson, registrateur van die Universiteit van Pretoria (UP), gestuur om te…
AfriForum Jeug eis maksimum publieke sigbaarheid van US se verskoning oor menseregteskendings van Afrikaanse studente
AfriForum Jeug onderneem om op die Universiteit Stellenbosch (US) druk toe te pas om βn openbare verskoning van maksimum sigbaarheid…
AfriForum Jeug eis deursigtigheid van openbare universiteite oor rasseklassifikasie-inligting
AfriForum Jeug het vandag βn formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aan al…
Puk-studenteleier bedank nΓ‘ boeliegedrag voortduur
AfriForum Jeug ondersteun BeΓ tha Groenewald, sekretaris van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus-studenteraad (KSR), se besluit om te bedank nΓ‘ die…
Puk maak u-draai oor KSR-lid se afdanking
AfriForum Jeug neem kennis van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus (Puk) se skrywe vandag om aan te kondig dat BeΓ tha…
AfriForum Jeug begin met regsproses oor onregmatige verwydering van Puk KSR-lid
AfriForum Jeug het vandag βn prokureursbrief aan dr. Sibusiso Chalufu, die uitvoerende direkteur van studentelewe van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus…












