Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
  • English
AfriForum Jeug

Nuus

Sluit aan Kernstandpunte

AfriForum Jeug beklink oorwinning ná US klagtes teen pro-Afrikaanse SR-kandidaat van die hand wys

06/09/2024
’n Oorwinning vir Afrikaans én studente se reg tot vrye, demokratiese en deursigtige Studenteraadsverkiesings (SR-verkiesings). Dít is hoe AfriForum Jeug…
Lees meer AfriForum Jeug beklink oorwinning ná US klagtes teen pro-Afrikaanse SR-kandidaat van die hand wys

AfriForum Jeug neem standpunt in oor nuwe aantygings in kontroversie oor SR-verkiesings by Maties

03/09/2024
Nuwe verwikkelinge in die voortslepende kontroversie rakende die Studenteraadsverkiesing (SR-verkiesing) by die Universiteit Stellenbosch (US) het AfriForum Jeug genoop om…
Lees meer AfriForum Jeug neem standpunt in oor nuwe aantygings in kontroversie oor SR-verkiesings by Maties

AfriForum Jeug gee regspan opdrag om namens groep Afrikaanse Maties op te tree ná herrie om SR-verkiesing losbars

30/08/2024
Pogings om Afrikaans selfs verder te verdring by die Universiteit Stellenbosch (US) het volgens AfriForum Jeug vandeesweek nuwe hoogtes bereik…
Lees meer AfriForum Jeug gee regspan opdrag om namens groep Afrikaanse Maties op te tree ná herrie om SR-verkiesing losbars

AfriForum Jeug se George-tak toets Witelsrivier

12/08/2024
AfriForum Jeug se George-tak het op 3 Augustus ’n mini SASS-riviertoets in die bolope van die Witelsrivier uitgevoer. Die mini…
Lees meer AfriForum Jeug se George-tak toets Witelsrivier

Ywerige jongmense rol self moue op tydens AfriForum Jeug-mentorskapweek

09/07/2024
Kry veiligheidsopleiding; leer van herwinning, woordvoerderwerk en vele meer! Nege Afrikaanse studente het vandag (9 Julie) moue opgerol en in…
Lees meer Ywerige jongmense rol self moue op tydens AfriForum Jeug-mentorskapweek

Van reptiele tot potjiekoskompetisie by die Brits-Jeugfees

04/07/2024
AfriForum Jeug se Brits-tak beplan om volgende jaar nóg ’n Jeugfees te hou ná die sukses van vanjaar se fees…
Lees meer Van reptiele tot potjiekoskompetisie by die Brits-Jeugfees

Shaun Christie onskuldig op vier uit vyf aanklagte – AfriForum Jeug maak reg om 2025-oriëntasieprogramme te monitor 

31/05/2024
Ontwrigting van ’n universiteitsprogram – dít is uiteindelik al waaraan Shaun Christie, ’n regstudent in sy finale jaar aan die…
Lees meer Shaun Christie onskuldig op vier uit vyf aanklagte – AfriForum Jeug maak reg om 2025-oriëntasieprogramme te monitor 

AfriForum Jeug-protes maak boodskap duidelik: BELA ís boos

09/05/2024
AfriForum Jeug het vandag opnuut kapsie gemaak teen die aanvaarding van die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (BELA). Dié jeugorganisasie het…
Lees meer AfriForum Jeug-protes maak boodskap duidelik: BELA ís boos

Shaun Christie-dissiplinêre verhoor begin môre

11/03/2024
Die dissiplinêre verhoor van Shaun Christie, ’n senior student van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat in Februarie geskors is na aanleiding…
Lees meer Shaun Christie-dissiplinêre verhoor begin môre

Shaun Christie: Aansoek om regsverteenwoordiging toegestaan, verhoor uitgestel

29/02/2024
Shaun Christie, die senior student van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat vroeër vandeesmaand tydelik geskors is na aanleiding van sy openbare…
Lees meer Shaun Christie: Aansoek om regsverteenwoordiging toegestaan, verhoor uitgestel

NWU-student aangekla van haatspraak, AfriForum Jeug eis vir onttrekking van alle aanklagtes

28/02/2024
Die dissiplinêre verhoor van Shaun Christie, die senior student van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat vroeër vandeesmaand tydelik geskors is na…
Lees meer NWU-student aangekla van haatspraak, AfriForum Jeug eis vir onttrekking van alle aanklagtes

UP-staking: AfriForum Jeug se volgehoue druk bring uitkoms

21/02/2024
AfriForum Jeug se volgehoue druk op bestuur van die Universiteit van Pretoria (UP) het nou vrugte afgewerp nadat bestuur laat…
Lees meer UP-staking: AfriForum Jeug se volgehoue druk bring uitkoms

Posts pagination

Previous Page 1 … 5 6 7 8 9 10 11 … 15 Next Page
Jy hoor die branders. Jy voel jou hartklop. Jy kyk Jy hoor die branders.
Jy voel jou hartklop.
Jy kyk af.
En dan … spring jy.
🛟⚓️💪🏻🌊

SEE-EN-SAND-KAMP
9–11 Oktober 2026 | Hermanus
13+ | R2 900 p.p.
RSVP: 066 486 7611

#seeensand #hermanus #strome #naweekjeugkamp #avontuur
Voel jy moedeloos en angstig oor jou toekoms? 🎓 L Voel jy moedeloos en angstig oor jou toekoms? 🎓

Luister gerus na episode 2 van ons podsend met @katie_reimers_pienaar  waarop sy gesels oor die rol wat identiteit en roeping in jou beroep kan speel. 

Nóú beskikbaar op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal en die skakel in ons bio.

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #VonkVoort #AfriForumJeug
Laat die jeug nou maar die verskil wees wat ons gr Laat die jeug nou maar die verskil wees wat ons graag in die land wil sien. 😉🚧💥

Ons wag nie vir die regering om slaggate te herstel nie – ons sal dit sommer self doen! 🦺

#SelfDoen #VonkVoort #BeweegJouJeug #AfriForumJeug
Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studee Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studeer jy reeds daar?

Goeie nuus! 🎉 AfriForum Jeug se Sol-Tech-tak sal sorg vir lekker Afrikanerpret én goeie gemeenskapsaksies. Kontak ons gerus indien jy op die groep geplaas wil word. 😉

#SolTech #StudenteLewe #AfriForumJeug
Kan jy tussen die lyne verf? Bloemfontein se Afri Kan jy tussen die lyne verf? 
Bloemfontein se AfriForum Jeug-tak verf voetoorgange en stoptekens by Hoërskool Jim Fouché. 🚧

#VonkVoort #BeweegJouJeug
Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧🪏🍻🌾 Dorp Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧🪏🍻🌾
Dorp- en kampustakaansoeke is nou oop tot einde September. Volg die skakel in ons bio.

Jeug: 16- tot 30-jariges 😉

#AfriForumJeug #VonkVoort #BeweegJouJeug
Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat jy met die res van jou lewe wil doen. 🎓

Skakel Donderdag om 15:00 in op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal om na episode 2 van ons podsend te luister waar @Katie_reimers_pienaar kom gesels oor identiteit, beroep en roeping.🗣️

Laat die jeug dit nou maar reguit sê!

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #AfriForumJeug
Die falende regering moenie verwar word met sterk, Die falende regering moenie verwar word met sterk, selfstandige gemeenskappe wat hul eie probleme oplos nie. 🦁

Jý kan ook probleme in jou gemeenskap aanspreek. Besoek buurtspanne.co.za om ’n buurtspan in jou omgewing te stig. 🚧

#Gatvol #AfriForum #vonkvoort #onssalself

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
  • English
Search