Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
  • English
AfriForum Jeug

Nuus

Sluit aan Kernstandpunte

AfriForum Jeug bied aan om UP met gebeurlikheidsplan te help ná EFFSC-dreigemente

16/03/2023
AfriForum Jeug het vandag ’n brief aan prof. Caroline Nicholson, registrateur van die Universiteit van Pretoria (UP), gestuur om te…
Lees meer AfriForum Jeug bied aan om UP met gebeurlikheidsplan te help ná EFFSC-dreigemente

AfriForum Jeug eis maksimum publieke sigbaarheid van US se verskoning oor menseregteskendings van Afrikaanse studente

15/03/2023
AfriForum Jeug onderneem om op die Universiteit Stellenbosch (US) druk toe te pas om ’n openbare verskoning van maksimum sigbaarheid…
Lees meer AfriForum Jeug eis maksimum publieke sigbaarheid van US se verskoning oor menseregteskendings van Afrikaanse studente

AfriForum Jeug eis deursigtigheid van openbare universiteite oor rasseklassifikasie-inligting

08/03/2023
AfriForum Jeug het vandag ’n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aan al…
Lees meer AfriForum Jeug eis deursigtigheid van openbare universiteite oor rasseklassifikasie-inligting

Puk-studenteleier bedank ná boeliegedrag voortduur

24/02/2023
AfriForum Jeug ondersteun Beàtha Groenewald, sekretaris van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus-studenteraad (KSR), se besluit om te bedank ná die…
Lees meer Puk-studenteleier bedank ná boeliegedrag voortduur

Puk maak u-draai oor KSR-lid se afdanking

23/02/2023
AfriForum Jeug neem kennis van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus (Puk) se skrywe vandag om aan te kondig dat Beàtha…
Lees meer Puk maak u-draai oor KSR-lid se afdanking

AfriForum Jeug begin met regsproses oor onregmatige verwydering van Puk KSR-lid

17/02/2023
AfriForum Jeug het vandag ’n prokureursbrief aan dr. Sibusiso Chalufu, die uitvoerende direkteur van studentelewe van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus…
Lees meer AfriForum Jeug begin met regsproses oor onregmatige verwydering van Puk KSR-lid

AfriForum Jeug bied regshulp aan Puk-studenteleier wat onregverdig van KSR verwyder is

15/02/2023
AfriForum Jeug het ingetree om ’n lid van die kampusstudenteraad (KSR) van die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom (Puk) met regshulp by…
Lees meer AfriForum Jeug bied regshulp aan Puk-studenteleier wat onregverdig van KSR verwyder is

AfriForum Jeug eis antwoorde oor verbod op Afrikaans by US

14/02/2023
AfriForum Jeug het vandag, na aanleiding van bewerings oor ’n verbod op Afrikaans, ’n brief aan die visekanselier, prof. Wim…
Lees meer AfriForum Jeug eis antwoorde oor verbod op Afrikaans by US

AfriForum Jeug kap Puk oor uitsluiting van studente by verwelkomingsfunksie

13/02/2023
AfriForum Jeug het vandag, na aanleiding van gebeure die afgelope naweek op die Puk-kampus, ’n brief aan dr. Sibusiso Chalufu…
Lees meer AfriForum Jeug kap Puk oor uitsluiting van studente by verwelkomingsfunksie

AfriForum Jeug eis antwoorde van die Puk oor rasse-uitsluiting

11/02/2023
AfriForum Jeug eis antwoorde van die Puk-bestuur oor die uitsluiting van dorpskoshuise by die jaarlikse kampus-verwelkomingsfunksie wat daartoe gelei het…
Lees meer AfriForum Jeug eis antwoorde van die Puk oor rasse-uitsluiting

AfriForum Jeug lê diensklag oor ondersoek na NSFAS-wanbesteding

31/01/2023
AfriForum Jeug het vandag ’n diensklag aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ingedien omdat daar nog geen terugvoer ontvang is oor…
Lees meer AfriForum Jeug lê diensklag oor ondersoek na NSFAS-wanbesteding

AfriForum Jeug ontbloot oneerlikheid tydens eksamens by UNISA

15/11/2022
AfriForum Jeug het vandag vrae aan die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) gestel om te bepaal watter stappe UNISA al geneem…
Lees meer AfriForum Jeug ontbloot oneerlikheid tydens eksamens by UNISA

Posts pagination

Previous Page 1 … 9 10 11 12 13 14 15 Next Page
Jy hoor die branders. Jy voel jou hartklop. Jy kyk Jy hoor die branders.
Jy voel jou hartklop.
Jy kyk af.
En dan … spring jy.
🛟⚓️💪🏻🌊

SEE-EN-SAND-KAMP
9–11 Oktober 2026 | Hermanus
13+ | R2 900 p.p.
RSVP: 066 486 7611

#seeensand #hermanus #strome #naweekjeugkamp #avontuur
Voel jy moedeloos en angstig oor jou toekoms? 🎓 L Voel jy moedeloos en angstig oor jou toekoms? 🎓

Luister gerus na episode 2 van ons podsend met @katie_reimers_pienaar  waarop sy gesels oor die rol wat identiteit en roeping in jou beroep kan speel. 

Nóú beskikbaar op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal en die skakel in ons bio.

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #VonkVoort #AfriForumJeug
Laat die jeug nou maar die verskil wees wat ons gr Laat die jeug nou maar die verskil wees wat ons graag in die land wil sien. 😉🚧💥

Ons wag nie vir die regering om slaggate te herstel nie – ons sal dit sommer self doen! 🦺

#SelfDoen #VonkVoort #BeweegJouJeug #AfriForumJeug
Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studee Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studeer jy reeds daar?

Goeie nuus! 🎉 AfriForum Jeug se Sol-Tech-tak sal sorg vir lekker Afrikanerpret én goeie gemeenskapsaksies. Kontak ons gerus indien jy op die groep geplaas wil word. 😉

#SolTech #StudenteLewe #AfriForumJeug
Kan jy tussen die lyne verf? Bloemfontein se Afri Kan jy tussen die lyne verf? 
Bloemfontein se AfriForum Jeug-tak verf voetoorgange en stoptekens by Hoërskool Jim Fouché. 🚧

#VonkVoort #BeweegJouJeug
Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧🪏🍻🌾 Dorp Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧🪏🍻🌾
Dorp- en kampustakaansoeke is nou oop tot einde September. Volg die skakel in ons bio.

Jeug: 16- tot 30-jariges 😉

#AfriForumJeug #VonkVoort #BeweegJouJeug
Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat jy met die res van jou lewe wil doen. 🎓

Skakel Donderdag om 15:00 in op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal om na episode 2 van ons podsend te luister waar @Katie_reimers_pienaar kom gesels oor identiteit, beroep en roeping.🗣️

Laat die jeug dit nou maar reguit sê!

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #AfriForumJeug
Die falende regering moenie verwar word met sterk, Die falende regering moenie verwar word met sterk, selfstandige gemeenskappe wat hul eie probleme oplos nie. 🦁

Jý kan ook probleme in jou gemeenskap aanspreek. Besoek buurtspanne.co.za om ’n buurtspan in jou omgewing te stig. 🚧

#Gatvol #AfriForum #vonkvoort #onssalself

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
  • English
Search