Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
  • English
AfriForum Jeug

Nuus

Sluit aan Kernstandpunte

Shaun Christie onskuldig op vier uit vyf aanklagte – AfriForum Jeug maak reg om 2025-oriΓ«ntasieprogramme te monitorΒ 

31/05/2024
Ontwrigting van ’n universiteitsprogram – dΓ­t is uiteindelik al waaraan Shaun Christie, ’n regstudent in sy finale jaar aan die…
Lees meer Shaun Christie onskuldig op vier uit vyf aanklagte – AfriForum Jeug maak reg om 2025-oriΓ«ntasieprogramme te monitorΒ 

AfriForum Jeug-protes maak boodskap duidelik: BELA Γ­s boos

09/05/2024
AfriForum Jeug het vandag opnuut kapsie gemaak teen die aanvaarding van die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (BELA). DiΓ© jeugorganisasie het…
Lees meer AfriForum Jeug-protes maak boodskap duidelik: BELA Γ­s boos

Shaun Christie-dissiplinΓͺre verhoor begin mΓ΄re

11/03/2024
Die dissiplinΓͺre verhoor van Shaun Christie, ’n senior student van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat in Februarie geskors is na aanleiding…
Lees meer Shaun Christie-dissiplinΓͺre verhoor begin mΓ΄re

Shaun Christie: Aansoek om regsverteenwoordiging toegestaan, verhoor uitgestel

29/02/2024
Shaun Christie, die senior student van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat vroeΓ«r vandeesmaand tydelik geskors is na aanleiding van sy openbare…
Lees meer Shaun Christie: Aansoek om regsverteenwoordiging toegestaan, verhoor uitgestel

NWU-student aangekla van haatspraak, AfriForum Jeug eis vir onttrekking van alle aanklagtes

28/02/2024
Die dissiplinΓͺre verhoor van Shaun Christie, die senior student van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat vroeΓ«r vandeesmaand tydelik geskors is na…
Lees meer NWU-student aangekla van haatspraak, AfriForum Jeug eis vir onttrekking van alle aanklagtes

UP-staking: AfriForum Jeug se volgehoue druk bring uitkoms

21/02/2024
AfriForum Jeug se volgehoue druk op bestuur van die Universiteit van Pretoria (UP) het nou vrugte afgewerp nadat bestuur laat…
Lees meer UP-staking: AfriForum Jeug se volgehoue druk bring uitkoms

Onmin op UP: Stakende werknemers intimideer, weier studente toegang tot hoofkampus

19/02/2024
Die eerste dag van klasse op die hoofkampus van die Universiteit van Pretoria (UP) is in chaos gedompel met stakende…
Lees meer Onmin op UP: Stakende werknemers intimideer, weier studente toegang tot hoofkampus

Oorwinning: NWU-student se skorsing gedeeltelik opgehef

13/02/2024
Shaun Christie, ’n student aan die Noordwes-Universiteit (NWU), se tydelike skorsing is pas gedeeltelik opgehef. Christie mag weer deelneem aan…
Lees meer Oorwinning: NWU-student se skorsing gedeeltelik opgehef

AfriForum Jeug tree in nΓ‘ NWU-student geskors word

09/02/2024
AfriForum Jeug het sy regspan vanoggend opdrag gegee om ondersoek in te stel vir moontlike regstappe in verband met die…
Lees meer AfriForum Jeug tree in nΓ‘ NWU-student geskors word

AfriForum Jeug bederf toppresteerders met boekpryse

28/11/2023
AfriForum Jeug se Port Elizabeth-tak het vroeΓ«r vandeesmaand toppresteerders in Afrikaans by ses verskillende skole in Gqeberha met boekpryse bederf…
Lees meer AfriForum Jeug bederf toppresteerders met boekpryse

AfriForum Jeug eis antwoorde van UP oor 2024-studenteraad

07/11/2023
AfriForum Jeug versoek in ’n skrywe dringend antwoorde van die Universiteit van Pretoria (UP) nadat dit bekendgemaak is dat die…
Lees meer AfriForum Jeug eis antwoorde van UP oor 2024-studenteraad

AfriForum Jeug maak UV-dosent se rassistiese uitlatings openbaar

23/10/2023
AfriForum Jeug het vandag die skokkendste rassistiese uitlatings van dr Pedro Mzileni, dosent aan die Universiteit van die Vrystaat (UV),…
Lees meer AfriForum Jeug maak UV-dosent se rassistiese uitlatings openbaar

Posts pagination

Previous Page 1 … 4 5 6 7 8 9 10 … 13 Next Page
Wees deel van die verskil en sluit aan by jou naas Wees deel van die verskil en sluit aan by jou naaste tak! ✨

#VonkVoort #OnsSalSelf #DieJeugVanVandag”
POV: Jy was by 2026 se Jeug kongres🫡🏼😁 Jeug-kongr POV: Jy was by 2026 se Jeug kongres🫡🏼😁

Jeug-kongres 2026

Hierdie foto's wys presies hoe lekker en insiggewend die drie dae was! Hier is 'n paar hoogtepunte:

🀝Bande wat tussen die verskillende takke versterk is
🦺 #OnsSalSelf-aksie om en by @hsoosmoot
🍻Cantus

Wat was jou gunstelinghoogtepunt van die kongres?

#vonkvoort #JeugKongres2026 #Cantus
Vonke het gespat by die Tuks-tak se pikkelpret-aks Vonke het gespat by die Tuks-tak se pikkelpret-aksie. ✨
’n Aand vol energie, epiese puntestryde en gees!
Baie dankie @belgravetennisclub vir julle uitstekende diens.πŸ™‹πŸΌβ€β™€οΈ

#DieJeugVanVandag #BeweegJouJeug #Tuks
Tuks-Pikkelbal-PRET πŸ“πŸŽΎπŸ» πŸ“ Kry jou spanmaats byme Tuks-Pikkelbal-PRET 
πŸ“πŸŽΎπŸ»

πŸ“ Kry jou spanmaats bymekaar! 
πŸ“ Kry jou ondersteuners bymekaar!
πŸ“ Bring almal en kom geniet ’n paar drankies en staan ’n kans om met lekker pryse en spogregte weg te loop! πŸ†

πŸ“…  Dinsdag, 24 Maart 
πŸ“  Belgrave-tennisklub 
⏰  17:30

*Wat moet jy doen?*
Vul die inskrywingskakel in ons bio in πŸ˜‰

#SipEnServe #PicklePRET #VonkVoort #BeweegJouJeug
Veiligheid 101 πŸ₯·πŸ€πŸš© Te danke aan AfriForum Jeug se Veiligheid 101 πŸ₯·πŸ€πŸš©

Te danke aan AfriForum Jeug se Maties-tak, Stop Trafficking of People en Helpende Hand se Wes-Kaap-tak is ons Maties-studente bewus, paraat en veilig!
Wes-Kaap se Toekomsskeppers πŸŽ“πŸ“–πŸ–ŠπŸ₯³ Nog 'n lekker To Wes-Kaap se Toekomsskeppers πŸŽ“πŸ“–πŸ–ŠπŸ₯³

Nog 'n lekker Toekomsskepper-sessie saam met die leiers van @bellville_hs, @df.akademie en @parelvallei.

Daar was lekker kos, goeie geselskap en nog beter leierskapsontwikkeling. Ons sien uit na die volgende een!

#VonkVoort
#DieJeugVanVandag
#BeweegJouJeug
#Hoopskepper
Die tyd is nΓ³ΓΊ, AfriForum Jeug se Rustenburg-tak! Die tyd is nΓ³ΓΊ, AfriForum Jeug se Rustenburg-tak! 

Ons begin Saterdag 21 Maart op 'n hoΓ« noot! Kom rol jou moue op in die gemeenskap, want #OnsSalSelf! 
Kom verkeer daarna sosiaal met 'n padelraket in die een hand en 'n worsbroodjie in die ander. πŸ₯ŽπŸŒ­

Ons sien jou daar! 🫡🏼😁
#OnsSalSelf #RustenburgJeug #Padel
Kovsies het omtrent laat waai met hulle pizza-en-p Kovsies het omtrent laat waai met hulle pizza-en-padel-aksie πŸ•πŸ₯ŽπŸ”₯. Baie energie ⚑️, geesdrif 😎 en mededinging!πŸ†

Dankie aan @padelworx vir die suksesvolle aand en topdiens.

#VonkVoort #Padel #FeiteWen

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
  • English
Search