Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
  • English
AfriForum Jeug

Nuus

Sluit aan Kernstandpunte

Verbied β€œKill the Boer” op NWU-kampusse, eis AfriForum Jeug en 6Β 000 ondersteuners

11/09/2025
Klankgreep: Yvonne Gerber (Afrikaans) Klankgreep: Yvonne Gerber (Engels) AfriForum Jeug en studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus het vandag…
Lees meer Verbied β€œKill the Boer” op NWU-kampusse, eis AfriForum Jeug en 6Β 000 ondersteuners

AfriForum Jeug versterk Puk-studente met veiligheidsvaardighede

05/09/2025
AfriForum Jeug se Puk-tak het verlede week ’n Veiligheid 101-werksessie vir 15 studente op die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus aangebied…
Lees meer AfriForum Jeug versterk Puk-studente met veiligheidsvaardighede

Laat daar lig wees om Tuks-kampus, eis AfriForum Jeug

05/09/2025
AfriForum Jeug doen ’n dringende beroep op die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit om die gebreekte straatligte om die Universiteit van Pretoria…
Lees meer Laat daar lig wees om Tuks-kampus, eis AfriForum Jeug

Inwoners van Amelia Dameskoshuis raak veiligheidswenke baas

04/09/2025
AfriForum Jeug se Kovsies-tak het op 2 September ’n Veiligheid 101-werksessie vir die inwoners van Amelia Dameskoshuis in Bloemfontein aangebied…
Lees meer Inwoners van Amelia Dameskoshuis raak veiligheidswenke baas

NWU gee stilswyende goedkeuring aan β€œKill the Boer” nΓ‘ maandelange versuim om dreunsang te veroordeel

07/08/2025
Klankgreep: Yvonne Gerber (Afrikaans) Twee maande nadat AfriForum Jeug ’n beroep op die visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) gedoen het…
Lees meer NWU gee stilswyende goedkeuring aan β€œKill the Boer” nΓ‘ maandelange versuim om dreunsang te veroordeel

AfriForum Jeug se mentorskap help jonges in leiers ontwikkel

04/08/2025
AfriForum Jeug se jaarlikse mentorskapprogram is die afgelope maand weer in Pretoria aangebied as deel van die burgerregteorganisasie se strewe…
Lees meer AfriForum Jeug se mentorskap help jonges in leiers ontwikkel

AfriForum Jeug bevraagteken toename in voertuigmisdaad om Tuks-kampus

02/07/2025
AfriForum Jeug eis duidelikheid van die Universiteit van Pretoria (UP) oor die voorvalle van voertuigmisdaad om die Hatfield-kampus. Dit volg…
Lees meer AfriForum Jeug bevraagteken toename in voertuigmisdaad om Tuks-kampus

Jonges neem veiligheid in eie hande met AfriForum-patrollies

26/06/2025
Lede van AfriForum Jeug het die afgelope naweek bewys dat jongmense landwyd nie net hul veiligheid ernstig opneem nie, maar…
Lees meer Jonges neem veiligheid in eie hande met AfriForum-patrollies

Net lippediens? UV moet daad by die woord voeg nΓ‘ taalherrie – AfriForum Jeug

20/06/2025
AfriForum Jeug het ’n brief aan die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) en sy adjunkvisekanselier, prof. Anthea…
Lees meer Net lippediens? UV moet daad by die woord voeg nΓ‘ taalherrie – AfriForum Jeug

NWU-bestuur se stilswye oor β€œKill the Boer”-dreunsang verontrustend

13/06/2025
Klankgreep: Yvonne Gerber (Afrikaans) Soundbite: Yvonne Gerber (English) Die Noordwes-Universiteit (NWU) se hantering van die onlangse sing van die β€œKill…
Lees meer NWU-bestuur se stilswye oor β€œKill the Boer”-dreunsang verontrustend

Veroordeel β€œKill the Boer”, eis AfriForum Jeug nΓ‘ dreunsang op Potch-kampus weerklink

06/06/2025
AfriForum Jeug het vandag ’n dringende beroep op die Noordwes-Universiteit (NWU) se visekanselier, prof. Bismark Tyobeka, gedoen om die sing…
Lees meer Veroordeel β€œKill the Boer”, eis AfriForum Jeug nΓ‘ dreunsang op Potch-kampus weerklink

AfriForum en jeugvleuel werk saam met gemeenskap om Beverley Grove te verbeter

27/05/2025
Die AfriForum-tak in Gqeberha (Port Elizabeth) en sy jeugvleuel het die afgelope naweek by ’n skoonmaakaksie in Beverley Grove betrokke…
Lees meer AfriForum en jeugvleuel werk saam met gemeenskap om Beverley Grove te verbeter

Posts pagination

Previous Page 1 2 3 4 5 6 7 … 15 Next Page
Kom ons doen dit! πŸ’₯🚨 Vat jou eerste tree en luiste Kom ons doen dit! πŸ’₯🚨
Vat jou eerste tree en luister gerus na episode 1 op AfriForum Jeug se Youtube-kanaal. Die skakel is ook in die bio. 

Laat die jeug dit nou maar prontuit sΓͺ! πŸ€©πŸ’š

#AfriForumJeug #LaatDieJeugDitMaarSe
POV : Augustus by @afriforum_jeug πŸŽ‰πŸ₯ŠπŸΊ POV : Augustus by @afriforum_jeug πŸŽ‰πŸ₯ŠπŸΊ
#Gatvul Ons kweek selfstandigheid in gemeenskappe #Gatvul
Ons kweek selfstandigheid in gemeenskappe want ons is moeg gewag op die regering. 

R500 kan 'n 1 mΒ²-gat herstel. πŸ’ͺ🏼🚧 www.vuldiegat.co.za
πŸŽ™οΈ Episode 1 in NOU beskikbaar op AfriForum Jeug s πŸŽ™οΈ Episode 1 in NOU beskikbaar op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal of in die bio!

Kom luister gerus saam terwyl @ruve_erasmus gesels oor roeping, rigting en wat jy met jou lewe moet doen. 

Laat die jeug dit nou maar sΓͺ as niemand anders wil nie.πŸ‘€πŸ”₯

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #AfriForumJeug
πŸ₯Š Boksklas – of was dit ’n bootcamp?! πŸ’ͺπŸ”₯ Die Tuks πŸ₯Š Boksklas – of was dit ’n bootcamp?! πŸ’ͺπŸ”₯

Die Tuks-tak hou in samewerking met @missfit_brooklyn_pta geleenthede waar meisies hulself kan uitdaag, uit hul gemaksone kan klim en sommer lekker fiks word ook. Die eerste sessie het reeds plaasgevind, maar daar is nog op pad!

Kom daag jouself saam met ons uit! πŸ‘ŠπŸ”₯

#BeweegJouJeug #VonkVoort
Wat moet ek met my lewe doen? πŸ€·πŸΌβ€β™€οΈπŸ¦ΈπŸ»β€β™€οΈπŸ§‘πŸΌβ€πŸš’πŸ‘©πŸΌβ€πŸ’»πŸ§‘πŸΌ Wat moet ek met my lewe doen? πŸ€·πŸΌβ€β™€οΈπŸ¦ΈπŸ»β€β™€οΈπŸ§‘πŸΌβ€πŸš’πŸ‘©πŸΌβ€πŸ’»πŸ§‘πŸΌβ€πŸ³

Kom luister gerus saam na episode een van ons podsend wat Donderdag 3 September om 15:00 op YouTube en Spotify beskikbaar gestel word! 🎀

_Laat die Jeug dit nou maar sΓͺ_ | Episode een met @ruve_erasmus 

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #VonkVoort #AfriForumJeug
Kom ons maak die gate vol! πŸͺπŸš§ Gaan na www.vuldieg Kom ons maak die gate vol! πŸͺπŸš§

Gaan na www.vuldiegat.co.za en kies Bloemfontein en help om die ou Kimberley-pad oftewel 9de Laan se slaggate te vul. 

1 mΒ² kan gevul word met slegs R500 πŸ˜‰

#GatVul #RIV #VonkVoort #AfriForumJeug
Dis meer as net nuwe vaardighede aanleer, dis deel Dis meer as net nuwe vaardighede aanleer, dis deel van vrouwees 🧡🩷

#AfriForumJeug #Stik #Naaldwerk

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
  • English
Search