Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
  • English
AfriForum Jeug

Nuus

Sluit aan Kernstandpunte

AfriForum Jeug aan Ramaphosa: Jou ekonomie is op valshede gebou

06/07/2022
AfriForum Jeug het vandag ’n boek oor basiese ekonomiese feite en valshede aan die president oorhandig; dit is deur ’n…
Lees meer AfriForum Jeug aan Ramaphosa: Jou ekonomie is op valshede gebou

AfriForum Jeug: Geen rede waarom kontakklasse nie hervat kan word nie

23/06/2022
AfriForum Jeug dring daarop aan dat alle kontakklasse by openbare universiteite hervat word. DiΓ© organisasie is sedert April vanjaar in…
Lees meer AfriForum Jeug: Geen rede waarom kontakklasse nie hervat kan word nie

AfriForum Jeug neem verdere regsaksie oor gesloer met Vrystaat top-100-matriekbeurse

14/06/2022
AfriForum Jeug het vandag drie prokureursbriewe aan die Vrystaatse premierskantoor gestuur om te eis dat die provinsiale beurskantoor binne die…
Lees meer AfriForum Jeug neem verdere regsaksie oor gesloer met Vrystaat top-100-matriekbeurse

AfriForum Jeug neem volgende regstap teen HPCSA

06/06/2022
AfriForum Jeug het vandag ’n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aan die…
Lees meer AfriForum Jeug neem volgende regstap teen HPCSA

AfriForum Jeug vat die HPCSA aan oor uitstaande sertifikate

24/05/2022
AfriForum Jeug se regspan het op 23 Mei 2022 ’n prokureursbrief aan die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA) gestuur…
Lees meer AfriForum Jeug vat die HPCSA aan oor uitstaande sertifikate

AfriForum Jeug krap miernes by Vrystaatse beurskantoor oop

06/05/2022
AfriForum Jeug het vandeesweek nΓ³g prokureursbriewe aan die Vrystaatse provinsiale beurskantoor gestuur om te eis dat die beloofde beurse aan…
Lees meer AfriForum Jeug krap miernes by Vrystaatse beurskantoor oop

AfriForum Jeug help om Bothaville van vullis te bevry op Vryheidsdag

02/05/2022
Bothaville se AfriForum Jeug-tak het op 27 April saam met ander lede van die gemeenskap Bothaville se hoofstraat en van…
Lees meer AfriForum Jeug help om Bothaville van vullis te bevry op Vryheidsdag

AfriForum Jeug dreig met regstappe as Vrystaatse regering nie beloofde beurs aan topstudent uitbetaal nie

26/04/2022
AfriForum Jeug het vandag ’n prokureursbrief aan die Vrystaatse provinsiale beurskantoor gestuur om te eis dat die beloofde beurs aan…
Lees meer AfriForum Jeug dreig met regstappe as Vrystaatse regering nie beloofde beurs aan topstudent uitbetaal nie

AfriForum Jeug eis dat openbare universiteite kontakklasse hervat

20/04/2022
AfriForum Jeug het vandag ’n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aan al…
Lees meer AfriForum Jeug eis dat openbare universiteite kontakklasse hervat

AfriForum Jeug eis antwoorde van UV oor toelaes en gewelddadige protesaksie

06/04/2022
AfriForum Jeug het vandag ’n brief aan die rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV) gestuur om antwoorde te…
Lees meer AfriForum Jeug eis antwoorde van UV oor toelaes en gewelddadige protesaksie

AfriForum Jeug se Bo-Karoo-tak hou fondsinsameling vir netbalspan

29/03/2022
Die AfriForum Jeug-tak in die Bo-Karoo het op 25 Maart ’n sokkie vir Orania se inwoners en studente gehou om…
Lees meer AfriForum Jeug se Bo-Karoo-tak hou fondsinsameling vir netbalspan

AfriForum Jeug-tak in die Bo-Karoo reorganiseer

16/03/2022
Die AfriForum Jeug-tak in die Bo-Karoo het op 15 Maart gedurende hul eerste takvergadering vir die jaar gereorganiseer en ’n…
Lees meer AfriForum Jeug-tak in die Bo-Karoo reorganiseer

Posts pagination

Previous Page 1 … 11 12 13 14 15 Next Page
Kom ons doen dit! πŸ’₯🚨 Vat jou eerste tree en luiste Kom ons doen dit! πŸ’₯🚨
Vat jou eerste tree en luister gerus na episode 1 op AfriForum Jeug se Youtube-kanaal. Die skakel is ook in die bio. 

Laat die jeug dit nou maar prontuit sΓͺ! πŸ€©πŸ’š

#AfriForumJeug #LaatDieJeugDitMaarSe
POV : Augustus by @afriforum_jeug πŸŽ‰πŸ₯ŠπŸΊ POV : Augustus by @afriforum_jeug πŸŽ‰πŸ₯ŠπŸΊ
#Gatvul Ons kweek selfstandigheid in gemeenskappe #Gatvul
Ons kweek selfstandigheid in gemeenskappe want ons is moeg gewag op die regering. 

R500 kan 'n 1 mΒ²-gat herstel. πŸ’ͺ🏼🚧 www.vuldiegat.co.za
πŸŽ™οΈ Episode 1 in NOU beskikbaar op AfriForum Jeug s πŸŽ™οΈ Episode 1 in NOU beskikbaar op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal of in die bio!

Kom luister gerus saam terwyl @ruve_erasmus gesels oor roeping, rigting en wat jy met jou lewe moet doen. 

Laat die jeug dit nou maar sΓͺ as niemand anders wil nie.πŸ‘€πŸ”₯

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #AfriForumJeug
πŸ₯Š Boksklas – of was dit ’n bootcamp?! πŸ’ͺπŸ”₯ Die Tuks πŸ₯Š Boksklas – of was dit ’n bootcamp?! πŸ’ͺπŸ”₯

Die Tuks-tak hou in samewerking met @missfit_brooklyn_pta geleenthede waar meisies hulself kan uitdaag, uit hul gemaksone kan klim en sommer lekker fiks word ook. Die eerste sessie het reeds plaasgevind, maar daar is nog op pad!

Kom daag jouself saam met ons uit! πŸ‘ŠπŸ”₯

#BeweegJouJeug #VonkVoort
Wat moet ek met my lewe doen? πŸ€·πŸΌβ€β™€οΈπŸ¦ΈπŸ»β€β™€οΈπŸ§‘πŸΌβ€πŸš’πŸ‘©πŸΌβ€πŸ’»πŸ§‘πŸΌ Wat moet ek met my lewe doen? πŸ€·πŸΌβ€β™€οΈπŸ¦ΈπŸ»β€β™€οΈπŸ§‘πŸΌβ€πŸš’πŸ‘©πŸΌβ€πŸ’»πŸ§‘πŸΌβ€πŸ³

Kom luister gerus saam na episode een van ons podsend wat Donderdag 3 September om 15:00 op YouTube en Spotify beskikbaar gestel word! 🎀

_Laat die Jeug dit nou maar sΓͺ_ | Episode een met @ruve_erasmus 

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #VonkVoort #AfriForumJeug
Kom ons maak die gate vol! πŸͺπŸš§ Gaan na www.vuldieg Kom ons maak die gate vol! πŸͺπŸš§

Gaan na www.vuldiegat.co.za en kies Bloemfontein en help om die ou Kimberley-pad oftewel 9de Laan se slaggate te vul. 

1 mΒ² kan gevul word met slegs R500 πŸ˜‰

#GatVul #RIV #VonkVoort #AfriForumJeug
Dis meer as net nuwe vaardighede aanleer, dis deel Dis meer as net nuwe vaardighede aanleer, dis deel van vrouwees 🧡🩷

#AfriForumJeug #Stik #Naaldwerk

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
  • English
Search