Vul gerus die vorm in vir enige navrae.

Naam *

E-pos *

Navrae

Taal/Language

AfriForum Jeug plant bome vir ’n groener toekoms

AfriForum Jeug se Bloemfontein- en Kovsies-tak het op 31 Augustus 2019 bome in die Gardeniapark geplant.

Lees Meer

AfriForum Jeug staan logoverandering van UP teen

AfriForum Jeug het vandag ’n skrywe aan die Universiteit van Pretoria (UP) gestuur oor die beoogde verandering van die UP se logo. Dít volg nadat die UP-bestuur ’n e-pos uitgestuur het waarin hulle verduidelik dat hulle beoog om die universiteitswapen te verander.

Lees Meer

AfriForum Jeug se Maties-tak dring aan op SR se finansiële en termynverslae

AfriForum Jeug se Maties-tak het op 12 Augustus 2019 en weer op 26 Augustus 2019 ’n e-pos aan die Universiteit Stellenbosch (US) se studenteraad gestuur waarin die 2018/2019-termyn se finansiële en termynverslae na regte, soos bepaal deur die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van 2000), aangevra word.

Lees Meer

Memorandum: Afrikaanse onderrig is ononderhandelbaar

Beste prof. Dan Kgwadi

AfriForum Jeug is ’n organisasie wat daarop fokus om die regte en belange van die Afrikaner-jeug te beskerm en bevorder. AfriForum Jeug is ’n geregistreerde vereniging op die NWU se Potchefstroom-kampus (NWU PUK), waar duisende jong Afrikaanssprekendes studeer.

Lees Meer

10 Punt Voorkomingsplan vir kampusse

AfriForum Jeug het vandag ’n Nasionale Voorkomingsplan vir kampusse regoor Suid-Afrika bekendgestel. Hierdie plan kom na geweld verlede week by die Elsenburg Landboukollege in Stellenbosch geheers het, asook na dreigemente van soortgelyke geweld by ander kampusse regoor Suid-Afrika.

Lees Meer

Brief aan Elsenburg Landboukollege bestuur

AfriForum Jeug het vandag verneem dat ʼn groep studente weereens onwettig op Elsenburg Landboukollege se kampus betoog het. Klasse is ontwrig en studente is hul reg tot onderrig ontneem. Die hoofgebou van die kollege is bestorm en studente en personeel is deur die betogers gedreig. AfriForum Jeug het ʼn finale skrywe met eise aan die kollege se bestuur gestuur.

Kliek op die skakel om die skrywe te lees: Elsenburg Eisbrief