Trap vir jou toekoms
7 September vanaf 12:00 tot 00:00 by die Voortrekkermonument Amfi Saal AfriForum Jeug se Pretoria-tak in samewerking met AfriForum Sport hou weer ’n fietsry-uitdaging! Vir…
7 September vanaf 12:00 tot 00:00 by die Voortrekkermonument Amfi Saal AfriForum Jeug se Pretoria-tak in samewerking met AfriForum Sport hou weer ’n fietsry-uitdaging! Vir…
Ons hou ’n paneelgesprek waar studente eerstehands kan uitvind wat politieke partye se standpunte is oor kwessies wat ons jongmense raak. Registreer hier om jou…
Lekker pryse, lekker gees en lekker musiek Datum: 22 Mei 2024Tyd: 17:30–21:00Plek: Wingate Park BuiteklubKoste: R50 per persoon (spanne van 2) Daar is beperkte plekke…
Toekomsskeppers is ’n inisiatief wat begin is deur AfriForum Jeug en AfriForum se afdeling vir jeugleierskapontwikkeling , omdat ons ’n groot passie het vir die…
Na afloop van vele insidente wat studente se veiligheid by openbare universiteite bedreig, het AfriForum Jeug ’n formele aansoek aan van die land se bekendste…
Jy kan saam met AfriForum-Jeug appelleer teen die skorsing van die student wat vir sy geloof opgestaan het.Teken jou appèl hier aan:
AfriForum Jeug se Port Elizabeth-tak het vroeër vandeesmaand toppresteerders in Afrikaans by ses verskillende skole in Gqeberha met boekpryse bederf. Dié leerders sal boonop nou…
Geagte Takbestuurslid Dit is ’n voorreg om jou as deel van die span te hê. Dit is dus die rede hoekom ons jou so graag…
Basiese selfverdediging vir studente Datum: 21 Oktober 2023 Tyd: 09:00 tot 13:00 Waar: Hoërskool Sand du Plessis se rugbyvelde Bring saam: Hoed, sonskerm, gemaklike klere…
Die UP het tot op hede versuim om te reageer op AfriForum Jeug se klagtes en dit blyk dus dat die UP die EFF se…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.