AfriForum Jeug rus Rustenburgers met selfverdedigingsvaardighede toe
AfriForum Jeug se Rustenburg-tak het op Saterdag 19 September ’n gratis selfverdedigingsklas vir inwoners aangebied. Die tak wil inwoners help om moontlike gevaar vroegtydig raak…
AfriForum Jeug se Rustenburg-tak het op Saterdag 19 September ’n gratis selfverdedigingsklas vir inwoners aangebied. Die tak wil inwoners help om moontlike gevaar vroegtydig raak…
AfriForum Jeug eis antwoorde van die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit oor die bouprojek in Lynnwoodweg wat reeds in 2023 begin het en sedertdien blyk of daar…
Meer as 30 jong vroue het gedurende Augustus saam met AfriForum Jeug gewys dat Vrouemaand oor meer as net die viering van vrouwees gaan, maar…
AfriForum Jeug versoek die minister van Vervoer, Barbara Creecy, om onafhanklike taal- en gehaltekenners toe te laat om die vraebank van die leerlingrybewystoets te laat…
AfriForum Jeug se Rustenburg-tak het op 16 Junie ’n prettige 5 km kleurpretdraf by Brauhaus Afrika aangebied, waartydens 56 deelnemers saam gedraf het om fondse…
AfriForum Jeug doen ’n beroep op die inwoners van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit om Nkosindiphile Xhakaze, uitvoerende burgemeester van dié metro, te gradeer op sy…
AfriForum Jeug het die afgelope week ’n Veiligheid 101-werksessie by Kruiskerk in Stellenbosch aangebied om studente van die Universiteit Stellenbosch toe te rus met praktiese…
AfriForum Jeug het op 19 Maart sy jaarlikse leierskapsgeleentheid, Toekomsskeppers, vir leiers van Wes-Kaapse skole aangebied. Leerders en onderwysers van Hoërskool Parel Vallei, Hoërskool Bellville…
Meer as 30 studente van die Universiteit van die Vrystaat (Kovsies) het op Woensdag, 11 Maart, AfriForum Jeug se Veiligheid 101-opleidingsessie by die Amelia-dameskoshuis bygewoon….
AfriForum Jeug se Brits-tak het gewys dat jongmense beslis nie op hul louere gaan rus en wag vir verandering nie, hulle gaan self verandering teweeg…
End of content
End of content