AfriForum Jeug bemagtig Sol-Tech-studente met praktiese veiligheidsopleiding
In ’n land waar misdaad hoogty vier het AfriForum Jeug se Sol-Tech-tak studente aan dié instelling met praktiese kennis en vaardighede toegerus om hulself teen…
In ’n land waar misdaad hoogty vier het AfriForum Jeug se Sol-Tech-tak studente aan dié instelling met praktiese kennis en vaardighede toegerus om hulself teen…
AfriForum Jeug se Rustenburg-tak het op 15 Junie ’n brief aan die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit oorhandig waarin dringende aandag geëis word aan die voortdurende wateronderbrekings…
Dada Morero se onlangse selfbeoordeling van 8 uit 10 vir sy prestasie as burgemeester van Johannesburg strook nie met die werklikheid wat inwoners en ondernemings…
AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak het op 9 Mei die veiligheid van skoliere, voetgangers en motoriste om die Hoërskool Fichardtpark verbeter deur verskeie padmerke in die…
Die padmerke in die straat voor die Hoërskool Rustenburg spog nou met ’n vars, nuwe laag verf nadat AfriForum Jeug se Rustenburg-tak, in samewerking met…
AfriForum Jeug se Brits-tak het Saterdag 28 Maart, in samewerking met lede van AfriForum Jeug se hoofkantoor in Centurion en AfriForum Jeug se Rustenburg-tak, afgestaan…
AfriForum Jeug in die Noordwes het op 14 Oktober in die nuutverkose leiers van Hoërskool Wesvalia (Klerksdorp), Potchefstroom Volkskool en Koster Gekombineerde Skool se leierskapsontwikkeling…
AfriForum Jeug se Tuks-tak het op 24 September (Erfenisdag) ’n 12 uur lange fietsryuitdaging van 12:00 tot middernag by Sol-Tech aangebied, waartydens minstens 300 deelnemers…
AfriForum Jeug doen ’n dringende beroep op die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit om die gebreekte straatligte om die Universiteit van Pretoria (Tuks) se Hatfield-kampus te herstel…
AfriForum Jeug se Kovsies-tak het op 2 September ’n Veiligheid 101-werksessie vir die inwoners van Amelia Dameskoshuis in Bloemfontein aangebied. Hierdie sessie het uit twee…
End of content
End of content