Nuus
Verwarring oor NWU-primaria is boelietaktiek om Afrikaanse studente te intimideer
AfriForum Jeug het bevestig dat die primaria van die Karlien-dameskoshuis op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) se termyn bloot…
AfriForum Jeug gaan klagtes teen Pierre de Vos indien nΓ‘ sy kinderpornografieskandaal op sosiale media
AfriForum Jeug is besig om βn strafregtelike klagte teen Pierre de Vos voor te berei nadat hy blykbaar kinderpornografie op…
AfriForum Jeug se Maties-tak verkies nuwe bestuur
AfriForum Jeug se Maties-tak het op 15 Augustus βn nuwe bestuur verkies. Die tak is reeds besig om nuwe projekte…
AfriForum Jeug neem regsaksie vir erkenning van onafhanklike skole se toppresteerders
AfriForum Jeug het vandag βn aanmaningsbrief aan die Oos-Kaap se Departement van Onderwys gestuur om die nasionale departement se rekord…
MRK se βdiversiteitsopleidingβ in skole is ideologiese indoktrinasie
AfriForum Jeug is van voorneme om die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) se voorgenome βdiversiteitsopleidingβ in skole teen te staan. DiΓ© teenstand…
AfriForum Jeug oorwinning: Vrystaat top-100-matrieks kry hul beurse
AfriForum Jeug vier vandag die oorwinning dat die Vrystaat se top-100-matrieks van 2021 uiteindelik hulle beloofde beurse ontvang het. Dit…
AfriForum Jeug beplan verdere regsaksie teen die HPCSA
AfriForum Jeug nooi mediesepraktisyns, wat al langer as drie maande vir hul praktisynsnommer en/of sertifikaat van die Raad vir Gesondheidsberoepe…
AfriForum Jeug aan Ramaphosa: Jou ekonomie is op valshede gebou
AfriForum Jeug het vandag βn boek oor basiese ekonomiese feite en valshede aan die president oorhandig; dit is deur βn…
AfriForum Jeug: Geen rede waarom kontakklasse nie hervat kan word nie
AfriForum Jeug dring daarop aan dat alle kontakklasse by openbare universiteite hervat word. DiΓ© organisasie is sedert April vanjaar in…
AfriForum Jeug neem verdere regsaksie oor gesloer met Vrystaat top-100-matriekbeurse
AfriForum Jeug het vandag drie prokureursbriewe aan die Vrystaatse premierskantoor gestuur om te eis dat die provinsiale beurskantoor binne die…
AfriForum Jeug neem volgende regstap teen HPCSA
AfriForum Jeug het vandag βn formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aan die…
AfriForum Jeug vat die HPCSA aan oor uitstaande sertifikate
AfriForum Jeug se regspan het op 23 Mei 2022 βn prokureursbrief aan die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA) gestuur…







