Afrikaans moet op PUK bly
AfriForum Jeug het vandag ’n brief aan dr. Bismark Tyobeka, visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) op die Potchefstroom-kampus (PUK), oorhandig. Dié jeugorganisasie voel genoodsaak om…
AfriForum Jeug het vandag ’n brief aan dr. Bismark Tyobeka, visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) op die Potchefstroom-kampus (PUK), oorhandig. Dié jeugorganisasie voel genoodsaak om…
AfriForum Jeug nooi afgestudeerdes in medieseberoepsrigtings – wat nie deur die staat vir hulle gemeenskapsdiensjaar (Zuma-jaar) in 2023 geplaas word nie, om die jeugorganisasie te…
Die AfriForum Jeug-tak in Hessekwa het op 20 Oktober 2022 in samewerking met Solidariteit Helpende Hand se Riversdal-tak ’n voertuigonderhoud-demonstrasie by die Hoërskool Langenhoven aangebied….
AfriForum Jeug het vandag ’n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus (PUK)…
AfriForum Jeug het vandag strafregtelike klagtes teen Pierre de Vos by die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ingedien nadat daar kinderpornografie op sy Twitter-profiel geplaas is. In…
AfriForum Jeug het bevestig dat die primaria van die Karlien-dameskoshuis op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) se termyn bloot ten einde geloop het, alhoewel…
AfriForum Jeug is besig om ’n strafregtelike klagte teen Pierre de Vos voor te berei nadat hy blykbaar kinderpornografie op sy Twitter-profiel gedeel het. Die…
AfriForum Jeug se Maties-tak het op 15 Augustus ’n nuwe bestuur verkies. Die tak is reeds besig om nuwe projekte van stapel te stuur om…
AfriForum Jeug het vandag ’n aanmaningsbrief aan die Oos-Kaap se Departement van Onderwys gestuur om die nasionale departement se rekord van besluitneming, asook die geskrewe…
AfriForum Jeug is van voorneme om die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) se voorgenome “diversiteitsopleiding” in skole teen te staan. Dié teenstand is nie bloot weens die…
End of content
End of content
"*" indicates required fields