AfriForum Jeug rus Rustenburgers met selfverdedigingsvaardighede toe
AfriForum Jeug se Rustenburg-tak het op Saterdag 19 September ’n gratis selfverdedigingsklas vir inwoners aangebied. Die tak wil inwoners help om moontlike gevaar vroegtydig raak…
AfriForum Jeug se Rustenburg-tak het op Saterdag 19 September ’n gratis selfverdedigingsklas vir inwoners aangebied. Die tak wil inwoners help om moontlike gevaar vroegtydig raak…
AfriForum Jeug eis antwoorde van die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit oor die bouprojek in Lynnwoodweg wat reeds in 2023 begin het en sedertdien blyk of daar…
Vyftien nuwe kruise is die afgelope naweek ter nagedagtenis aan geliefdes – wat die afgelope jaar in plaasmoorde vermoor is – by die Witkruismonument geplant,…
Meer as 30 jong vroue het gedurende Augustus saam met AfriForum Jeug gewys dat Vrouemaand oor meer as net die viering van vrouwees gaan, maar…
AfriForum Jeug versoek die minister van Vervoer, Barbara Creecy, om onafhanklike taal- en gehaltekenners toe te laat om die vraebank van die leerlingrybewystoets te laat…
Wanneer dit kom by padveiligheid, is die veiligheid van voetgangers een van die grootste uitdagings waarmee die land te kampe het. Uit die nagenoeg 12 000…
AfriForum Jeug het Barbara Creecy, minister van Vervoer, uitgedaag om weer die leerlingrybewystoets af te lê, aangesien die nuwe gerekenariseerde toetse dit skynbaar onmoontlik gemaak…
Nege studente van Stellenbosch Universiteit, die Universiteit van Pretoria, Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus en Akademia het van 5 tot 11 Julie aan AfriForum Jeug se jaarlikse…
In ’n land waar misdaad hoogty vier het AfriForum Jeug se Sol-Tech-tak studente aan dié instelling met praktiese kennis en vaardighede toegerus om hulself teen…
AfriForum Jeug se Rustenburg-tak het op 15 Junie ’n brief aan die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit oorhandig waarin dringende aandag geëis word aan die voortdurende wateronderbrekings…
End of content
End of content