AfriForum Jeug eis dat NWU stabiliteit by kampusse afdwing
AfriForum Jeug het vandag in βn brief aan dr. Bismark Tyobeka, visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), geΓ«is dat die universiteitsbestuur stabiliteit op kampusse moet verseker…
AfriForum Jeug het vandag in βn brief aan dr. Bismark Tyobeka, visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), geΓ«is dat die universiteitsbestuur stabiliteit op kampusse moet verseker…
Die AfriForum Jeug-tak in Piet Retief het in Julie ongeveer 200 komberse ingesamel. Hulle het dit op 20 Julie aan verskeie kerke in die area…
AfriForum Jeug het vandag βn prokureursbrief aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (SANRAL) gestuur om antwoorde te eis oor die agentskap se beurse vir 2024 wat…
AfriForum Jeug se George- en Oudtshoorn-tak het op 17 Junie in samewerking met SA for Hope βn uitreikaksie na boere, hul gesinne en werknemers in…
Die Universiteit van Stellenbosch (US) se konvokasie hou vanaand βn buitengewone vergadering waartydens daar gestem sal word op twee mosies van wantroue. AfriForum Jeug glo…
AfriForum Jeug is gereed om ondersteuning aan Unisa-studente te bied indien hulle regte geskend word wanneer diΓ© instelling onder administrasie geplaas word. Die jeugorganisasie neem…
AfriForum Jeug se Kempton Park-tak het op 27 April in die gemeenskap teruggeploeg deur βn groentetuin by die MorestΓͺr Kinder- en Jeugsorgsentrum in Birchleigh te…
AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak het op 22 April, oftewel Moederaardedag, in samewerking met Akademia βn groentetuin by die Engo Kinder- en Jeugsorgsentrum aangeplant. Die groentetuin…
AfriForum Jeug se Pretoria-tak het op 21 April in die gemeenskap teruggeploeg deur βn groentetuin by die Louis Botha-kinderhuis in diΓ© stad te vestig. Hierdie…
AfriForum Jeug se Port Elizabeth-tak het op 19 April gedurende hul maandelikse takvergadering βn nuwe takbestuur aangewys. DiΓ© bestuur beloof om die tak na nuwe…
End of content
End of content