Nuwe kruise by Witkruismonument opgerig – AfriForum Jeug eis optrede teen plaasmoorde
Vyftien nuwe kruise is die afgelope naweek ter nagedagtenis aan geliefdes – wat die afgelope jaar in plaasmoorde vermoor is – by die Witkruismonument geplant,…
Vyftien nuwe kruise is die afgelope naweek ter nagedagtenis aan geliefdes – wat die afgelope jaar in plaasmoorde vermoor is – by die Witkruismonument geplant,…
Meer as 30 jong vroue het gedurende Augustus saam met AfriForum Jeug gewys dat Vrouemaand oor meer as net die viering van vrouwees gaan, maar…
AfriForum Jeug versoek die minister van Vervoer, Barbara Creecy, om onafhanklike taal- en gehaltekenners toe te laat om die vraebank van die leerlingrybewystoets te laat…
Wanneer dit kom by padveiligheid, is die veiligheid van voetgangers een van die grootste uitdagings waarmee die land te kampe het. Uit die nagenoeg 12 000…
AfriForum Jeug het Barbara Creecy, minister van Vervoer, uitgedaag om weer die leerlingrybewystoets af te lê, aangesien die nuwe gerekenariseerde toetse dit skynbaar onmoontlik gemaak…
Nege studente van Stellenbosch Universiteit, die Universiteit van Pretoria, Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus en Akademia het van 5 tot 11 Julie aan AfriForum Jeug se jaarlikse…
In ’n land waar misdaad hoogty vier het AfriForum Jeug se Sol-Tech-tak studente aan dié instelling met praktiese kennis en vaardighede toegerus om hulself teen…
AfriForum Jeug se Rustenburg-tak het op 15 Junie ’n brief aan die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit oorhandig waarin dringende aandag geëis word aan die voortdurende wateronderbrekings…
AfriForum Jeug se Rustenburg-tak het op 16 Junie ’n prettige 5 km kleurpretdraf by Brauhaus Afrika aangebied, waartydens 56 deelnemers saam gedraf het om fondse…
Deur Tania Scheepers, junior jeugbeampte by AfriForum Jeug Op 16 Junie 1976 het ’n groep jongmense geweier om stil te bly vir dit waarin hulle…
End of content
End of content