AfriForum Jeug wil die president inlig oor basiese ekonomiese beginsels
René van der Vyver “Staatsbestand”– dit is ’n term wat al hoe meer deur AfriForum Jeug gebruik word om te verduidelik dat jongmense sukses moet…
René van der Vyver “Staatsbestand”– dit is ’n term wat al hoe meer deur AfriForum Jeug gebruik word om te verduidelik dat jongmense sukses moet…
AfriForum Jeug vier vandag die oorwinning dat die Vrystaat se top-100-matrieks van 2021 uiteindelik hulle beloofde beurse ontvang het. Dit volg ná AfriForum Jeug reeds…
AfriForum Jeug het vandag ’n boek oor basiese ekonomiese feite en valshede aan die president oorhandig; dit is deur ’n verteenwoordiger van die president se…
AfriForum Jeug het vandag drie prokureursbriewe aan die Vrystaatse premierskantoor gestuur om te eis dat die provinsiale beurskantoor binne die volgende 30 dae die beurse…
AfriForum Jeug het vandeesweek nóg prokureursbriewe aan die Vrystaatse provinsiale beurskantoor gestuur om te eis dat die beloofde beurse aan 2021 se top-100-matrieks in die…
Bothaville se AfriForum Jeug-tak het op 27 April saam met ander lede van die gemeenskap Bothaville se hoofstraat en van die systrate skoongemaak. Dit was…
AfriForum Jeug het vandag ’n prokureursbrief aan die Vrystaatse provinsiale beurskantoor gestuur om te eis dat die beloofde beurs aan Maryke Du Pisanie, een van…
AfriForum Jeug het vandag ’n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aan al 25 openbare universiteite in die…
AfriForum Jeug het vandag ’n brief aan die rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV) gestuur om antwoorde te eis oor die groot bedrag…
AfriForum Jeug se Maties-tak het op Vrydag 29 Oktober 2021 hulle jaar op ’n hoë noot afgesluit met ’n braai en stil disko by die…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.