Maties-tak vier Vrouedag saam met Alison Botha en Lee Rossouw
AfriForum Jeug se Maties-tak het op 9 Augustus ’n paneelgesprek aangebied in Neelsie Cinema op die Stellenbosch-kampus. Alison Botha en Lee Rossouw het as sprekers…
AfriForum Jeug se Maties-tak het op 9 Augustus ’n paneelgesprek aangebied in Neelsie Cinema op die Stellenbosch-kampus. Alison Botha en Lee Rossouw het as sprekers…
AfriForum Jeug doen ’n beroep op die Universiteit van die Vrystaat se bestuur om streng op te tree teen studente wat hulself skuldig maak aan…
AfriForum Jeug het vandag in ’n brief aan dr. Bismark Tyobeka, visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), geëis dat die universiteitsbestuur stabiliteit op kampusse moet verseker…
AfriForum Jeug het vandag ’n prokureursbrief aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (SANRAL) gestuur om antwoorde te eis oor die agentskap se beurse vir 2024 wat…
Die Universiteit van Stellenbosch (US) se konvokasie hou vanaand ’n buitengewone vergadering waartydens daar gestem sal word op twee mosies van wantroue. AfriForum Jeug glo…
AfriForum Jeug is gereed om ondersteuning aan Unisa-studente te bied indien hulle regte geskend word wanneer dié instelling onder administrasie geplaas word. Die jeugorganisasie neem…
AfriForum Jeug het vandag ’n brief aan prof. Caroline Nicholson, registrateur van die Universiteit van Pretoria (UP), gestuur om te eis dat daar opgetree moet…
AfriForum Jeug aanvaar nie dat die mosie van wantroue, wat die Universiteit Stellenbosch-konvokasie teen prof. Wim de Villiers gebring het, slegs verband hou met ’n…
Menseregteskendings teen Afrikaanse studente by die US Frans de Klerk Is universiteite teen Afrikaans gekant? Taalkwessies by Suid-Afrikaanse universiteite is nie ’n vreemde verskynsel nie….
AfriForum Jeug ondersteun Beàtha Groenewald, sekretaris van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus-studenteraad (KSR), se besluit om te bedank ná die NWU se voortgesette boeliegedrag hierdie…
End of content
End of content