Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
  • English
AfriForum Jeug

Nuus

Sluit aan Kernstandpunte

PUK-studente is β€œgatvol” vir slaggate, eis dringende herstel van hoΓ«risiko-slaggate

20/04/2026
AfriForum Jeug se PUK-tak op Potchefstroom het vandag amptelik sy GATVOL-veldtog afgeskop in protes teen die verswakkende toestand van paaie…
Lees meer PUK-studente is β€œgatvol” vir slaggate, eis dringende herstel van hoΓ«risiko-slaggate

AfriForum Jeug verf padmerke oor voor HoΓ«rskool Rustenburg

17/04/2026
Die padmerke in die straat voor die HoΓ«rskool Rustenburg spog nou met ’n vars, nuwe laag verf nadat AfriForum Jeug…
Lees meer AfriForum Jeug verf padmerke oor voor HoΓ«rskool Rustenburg

AfriForum Jeug bemagtig 50 NWU-studente met veiligheidsopleiding

17/04/2026
AfriForum Jeug se Puk-tak het vroeΓ«r vandeesweek (14 April), in samewerking met AfriForum se gemeenskapsveiligheidsafdeling, ’n Veiligheid 101-sessie by Karlien…
Lees meer AfriForum Jeug bemagtig 50 NWU-studente met veiligheidsopleiding

AfriForum Jeug gebruik 3,5 ton teer om enkele slaggat op Lynwoodweg te herstel

13/04/2026
AfriForum Jeug se Tuks-tak het verlede week in samewerking met die AfriForum-buurtspan in Pretoria-Oos ’n gevaarlike slaggat aan die hoek…
Lees meer AfriForum Jeug gebruik 3,5 ton teer om enkele slaggat op Lynwoodweg te herstel

AfriForum Jeug verf ontbrekende straatname in Brits

02/04/2026
AfriForum Jeug se Brits-tak het Saterdag 28 Maart, in samewerking met lede van AfriForum Jeug se hoofkantoor in Centurion en…
Lees meer AfriForum Jeug verf ontbrekende straatname in Brits

AfriForum Jeug bemagtig Maties-studente met praktiese veiligheidsopleiding

23/03/2026
AfriForum Jeug het die afgelope week ’n Veiligheid 101-werksessie by Kruiskerk in Stellenbosch aangebied om studente van die Universiteit Stellenbosch…
Lees meer AfriForum Jeug bemagtig Maties-studente met praktiese veiligheidsopleiding

Toekomsskeppers: AfriForum Jeug bemagtig jong leiers in Wes-Kaap

21/03/2026
AfriForum Jeug het op 19 Maart sy jaarlikse leierskapsgeleentheid, Toekomsskeppers, vir leiers van Wes-Kaapse skole aangebied. Leerders en onderwysers van…
Lees meer Toekomsskeppers: AfriForum Jeug bemagtig jong leiers in Wes-Kaap

AfriForum Jeug rus Kovsies-studente toe met praktiese veiligheidsvaardighede

17/03/2026
Meer as 30 studente van die Universiteit van die Vrystaat (Kovsies) het op Woensdag, 11 Maart, AfriForum Jeug se Veiligheid…
Lees meer AfriForum Jeug rus Kovsies-studente toe met praktiese veiligheidsvaardighede

Kovsies-studente rol moue op en herstel 20 slaggate voor koshuise

17/03/2026
AfriForum Jeug se Kovsies-tak het kragte saamgesnoer met die burgerregteorganisasie se Bloemfontein-tak om altesaam 20 slaggate in Groenewoudstraat te herstel…
Lees meer Kovsies-studente rol moue op en herstel 20 slaggate voor koshuise

AfriForum Jeug vuur en vlam vir Gauteng se Toekomsskeppers

12/03/2026
AfriForum Jeug het vandeesweek sy jaarlikse leierskapsgeleentheid, genaamd Toekomsskeppers, vir leerders van Gautengse skole aangebied. Onder die tema β€œVonk Voort”…
Lees meer AfriForum Jeug vuur en vlam vir Gauteng se Toekomsskeppers

Tuks-studente nie weerloos gelaat danksy AfriForum Jeug

06/03/2026
AfriForum Jeug se Tuks-tak het vandeesweek in samewerking met AfriForum se afdeling vir Gemeenskapsveiligheid ’n Veiligheid 101-werksessie vir studente by…
Lees meer Tuks-studente nie weerloos gelaat danksy AfriForum Jeug

AfriForum Jeug pak Brits-straatname tydens straatverfdag

06/03/2026
AfriForum Jeug se Brits-tak het gewys dat jongmense beslis nie op hul louere gaan rus en wag vir verandering nie,…
Lees meer AfriForum Jeug pak Brits-straatname tydens straatverfdag

Posts pagination

Previous Page 1 2 3 4 5 … 15 Next Page
Kom ons doen dit! πŸ’₯🚨 Vat jou eerste tree en luiste Kom ons doen dit! πŸ’₯🚨
Vat jou eerste tree en luister gerus na episode 1 op AfriForum Jeug se Youtube-kanaal. Die skakel is ook in die bio. 

Laat die jeug dit nou maar prontuit sΓͺ! πŸ€©πŸ’š

#AfriForumJeug #LaatDieJeugDitMaarSe
POV : Augustus by @afriforum_jeug πŸŽ‰πŸ₯ŠπŸΊ POV : Augustus by @afriforum_jeug πŸŽ‰πŸ₯ŠπŸΊ
#Gatvul Ons kweek selfstandigheid in gemeenskappe #Gatvul
Ons kweek selfstandigheid in gemeenskappe want ons is moeg gewag op die regering. 

R500 kan 'n 1 mΒ²-gat herstel. πŸ’ͺ🏼🚧 www.vuldiegat.co.za
πŸŽ™οΈ Episode 1 in NOU beskikbaar op AfriForum Jeug s πŸŽ™οΈ Episode 1 in NOU beskikbaar op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal of in die bio!

Kom luister gerus saam terwyl @ruve_erasmus gesels oor roeping, rigting en wat jy met jou lewe moet doen. 

Laat die jeug dit nou maar sΓͺ as niemand anders wil nie.πŸ‘€πŸ”₯

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #AfriForumJeug
πŸ₯Š Boksklas – of was dit ’n bootcamp?! πŸ’ͺπŸ”₯ Die Tuks πŸ₯Š Boksklas – of was dit ’n bootcamp?! πŸ’ͺπŸ”₯

Die Tuks-tak hou in samewerking met @missfit_brooklyn_pta geleenthede waar meisies hulself kan uitdaag, uit hul gemaksone kan klim en sommer lekker fiks word ook. Die eerste sessie het reeds plaasgevind, maar daar is nog op pad!

Kom daag jouself saam met ons uit! πŸ‘ŠπŸ”₯

#BeweegJouJeug #VonkVoort
Wat moet ek met my lewe doen? πŸ€·πŸΌβ€β™€οΈπŸ¦ΈπŸ»β€β™€οΈπŸ§‘πŸΌβ€πŸš’πŸ‘©πŸΌβ€πŸ’»πŸ§‘πŸΌ Wat moet ek met my lewe doen? πŸ€·πŸΌβ€β™€οΈπŸ¦ΈπŸ»β€β™€οΈπŸ§‘πŸΌβ€πŸš’πŸ‘©πŸΌβ€πŸ’»πŸ§‘πŸΌβ€πŸ³

Kom luister gerus saam na episode een van ons podsend wat Donderdag 3 September om 15:00 op YouTube en Spotify beskikbaar gestel word! 🎀

_Laat die Jeug dit nou maar sΓͺ_ | Episode een met @ruve_erasmus 

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #VonkVoort #AfriForumJeug
Kom ons maak die gate vol! πŸͺπŸš§ Gaan na www.vuldieg Kom ons maak die gate vol! πŸͺπŸš§

Gaan na www.vuldiegat.co.za en kies Bloemfontein en help om die ou Kimberley-pad oftewel 9de Laan se slaggate te vul. 

1 mΒ² kan gevul word met slegs R500 πŸ˜‰

#GatVul #RIV #VonkVoort #AfriForumJeug
Dis meer as net nuwe vaardighede aanleer, dis deel Dis meer as net nuwe vaardighede aanleer, dis deel van vrouwees 🧡🩷

#AfriForumJeug #Stik #Naaldwerk

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
  • English
Search