Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
  • English
AfriForum Jeug

Nuus

Sluit aan Kernstandpunte

AfriForum Jeug pak Brits-straatname tydens straatverfdag

06/03/2026
AfriForum Jeug se Brits-tak het gewys dat jongmense beslis nie op hul louere gaan rus en wag vir verandering nie,…
Lees meer AfriForum Jeug pak Brits-straatname tydens straatverfdag

Passievolle jong Afrikaners vonk voort by AfriForum Jeugkongres 2026

27/02/2026
AfriForum Jeug se jaarlikse kongres het vanjaar van 29 Januarie tot 1 Februarie plaasgevind by The Conclave Country Lodge buite…
Lees meer Passievolle jong Afrikaners vonk voort by AfriForum Jeugkongres 2026

AfriForum Jeug verbeter veiligheid om Bloem-skole

25/02/2026
AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak het die afgelope naweek op die verbetering van pad- en leerderveiligheid by skole in dié Rosestad…
Lees meer AfriForum Jeug verbeter veiligheid om Bloem-skole

AfriForum Jeug se Maties-tak neem leiding met skoonmaakprojek in Stellenbosch

25/02/2026
AfriForum Jeug se Maties-tak het Saterdag 21 Februarie ’n suksesvolle skoonmaakprojek in Stellenbosch aangebied as deel van hul voortgesette verbintenis…
Lees meer AfriForum Jeug se Maties-tak neem leiding met skoonmaakprojek in Stellenbosch

Knysna-skole ontvang skooltasse vol skryfbehoeftes van Kaapse Forum

18/02/2026
Kaapse Forum het vandeesweek 49 uit die 400 skooltasse wat die burgerregteorganisasie aan behoeftige graad 1-leerders in die Wes-Kaap skenk,…
Lees meer Knysna-skole ontvang skooltasse vol skryfbehoeftes van Kaapse Forum

AfriForum Jeug inspireer jong Wes-Kaapse leiers om doelgerig te lei

31/10/2025
AfriForum Jeug het in Oktober jong leiers van vyf verskillende skole in Stellenbosch verwelkom vir die Toekomsskeppers-leierskapsontwikkelingsgeleentheid. Dié dag, aangebied…
Lees meer AfriForum Jeug inspireer jong Wes-Kaapse leiers om doelgerig te lei

“Kill the Boer”: NWU-goedkeuring van dié dreunsang op kampus teleurstellend, in stryd met eie beleid

30/10/2025
AfriForum Jeug bestempel dit as teleurstellend dat ’n universiteit nie eens sy eie beleid en reëls rakende byeenkomste, betogings en…
Lees meer “Kill the Boer”: NWU-goedkeuring van dié dreunsang op kampus teleurstellend, in stryd met eie beleid

AfriForum Jeug kweek volgende generasie leiers in Gauteng

27/10/2025
AfriForum Jeug buig boompies wanneer hulle nog jonk is, daarom het dié jeugorganisasie onlangs leerders van ses Gautengse skole in…
Lees meer AfriForum Jeug kweek volgende generasie leiers in Gauteng

AfriForum Jeug belê in jong Noordwes-leiers

21/10/2025
AfriForum Jeug in die Noordwes het op 14 Oktober in die nuutverkose leiers van Hoërskool Wesvalia (Klerksdorp), Potchefstroom Volkskool en…
Lees meer AfriForum Jeug belê in jong Noordwes-leiers

Studente trap 3 650 km tydens AfriForum Jeug se derde Trap vir jou Toekoms-fietsryuitdaging

02/10/2025
AfriForum Jeug se Tuks-tak het op 24 September (Erfenisdag) ’n 12 uur lange fietsryuitdaging van 12:00 tot middernag by Sol-Tech…
Lees meer Studente trap 3 650 km tydens AfriForum Jeug se derde Trap vir jou Toekoms-fietsryuitdaging

AfriForum Jeug eis optrede ná “Kill the Boer” op Puk-kampus weerklink

23/09/2025
AfriForum Jeug versoek dat die Noordwes-Universiteit (NWU) die sing van die “Kill the Boer”-dreunsang veroordeel en veiligheidsmaatreëls publiseer wat uiteensit…
Lees meer AfriForum Jeug eis optrede ná “Kill the Boer” op Puk-kampus weerklink

AfriForum Jeug betreur die moord op Charlie Kirk, lê krans by Amerikaanse ambassade

11/09/2025
AfriForum Jeug betreur die dood van Charlie Kirk, ’n kritieke stem in die bevordering van konserwatiewe politieke denke onder veral…
Lees meer AfriForum Jeug betreur die moord op Charlie Kirk, lê krans by Amerikaanse ambassade

Posts pagination

Previous Page 1 2 3 4 5 6 … 15 Next Page
Jy hoor die branders. Jy voel jou hartklop. Jy kyk Jy hoor die branders.
Jy voel jou hartklop.
Jy kyk af.
En dan … spring jy.
🛟⚓️💪🏻🌊

SEE-EN-SAND-KAMP
9–11 Oktober 2026 | Hermanus
13+ | R2 900 p.p.
RSVP: 066 486 7611

#seeensand #hermanus #strome #naweekjeugkamp #avontuur
Voel jy moedeloos en angstig oor jou toekoms? 🎓 L Voel jy moedeloos en angstig oor jou toekoms? 🎓

Luister gerus na episode 2 van ons podsend met @katie_reimers_pienaar  waarop sy gesels oor die rol wat identiteit en roeping in jou beroep kan speel. 

Nóú beskikbaar op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal en die skakel in ons bio.

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #VonkVoort #AfriForumJeug
Laat die jeug nou maar die verskil wees wat ons gr Laat die jeug nou maar die verskil wees wat ons graag in die land wil sien. 😉🚧💥

Ons wag nie vir die regering om slaggate te herstel nie – ons sal dit sommer self doen! 🦺

#SelfDoen #VonkVoort #BeweegJouJeug #AfriForumJeug
Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studee Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studeer jy reeds daar?

Goeie nuus! 🎉 AfriForum Jeug se Sol-Tech-tak sal sorg vir lekker Afrikanerpret én goeie gemeenskapsaksies. Kontak ons gerus indien jy op die groep geplaas wil word. 😉

#SolTech #StudenteLewe #AfriForumJeug
Kan jy tussen die lyne verf? Bloemfontein se Afri Kan jy tussen die lyne verf? 
Bloemfontein se AfriForum Jeug-tak verf voetoorgange en stoptekens by Hoërskool Jim Fouché. 🚧

#VonkVoort #BeweegJouJeug
Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧🪏🍻🌾 Dorp Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧🪏🍻🌾
Dorp- en kampustakaansoeke is nou oop tot einde September. Volg die skakel in ons bio.

Jeug: 16- tot 30-jariges 😉

#AfriForumJeug #VonkVoort #BeweegJouJeug
Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat jy met die res van jou lewe wil doen. 🎓

Skakel Donderdag om 15:00 in op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal om na episode 2 van ons podsend te luister waar @Katie_reimers_pienaar kom gesels oor identiteit, beroep en roeping.🗣️

Laat die jeug dit nou maar reguit sê!

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #AfriForumJeug
Die falende regering moenie verwar word met sterk, Die falende regering moenie verwar word met sterk, selfstandige gemeenskappe wat hul eie probleme oplos nie. 🦁

Jý kan ook probleme in jou gemeenskap aanspreek. Besoek buurtspanne.co.za om ’n buurtspan in jou omgewing te stig. 🚧

#Gatvol #AfriForum #vonkvoort #onssalself

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
  • English
Search