Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
  • English
AfriForum Jeug

Nuus

Sluit aan Kernstandpunte

AfriForum Jeug rus Rustenburgers met selfverdedigingsvaardighede toe

30/09/2026
AfriForum Jeug se Rustenburg-tak het op Saterdag 19 September ’n gratis selfverdedigingsklas vir inwoners aangebied. Die tak wil inwoners help…
Lees meer AfriForum Jeug rus Rustenburgers met selfverdedigingsvaardighede toe

AfriForum Jeug eis antwoorde oor R146-miljoen padwerke in Lynnwoodweg steeds sloer

28/09/2026
AfriForum Jeug eis antwoorde van die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit oor die bouprojek in Lynnwoodweg wat reeds in 2023 begin het…
Lees meer AfriForum Jeug eis antwoorde oor R146-miljoen padwerke in Lynnwoodweg steeds sloer

Nuwe kruise by Witkruismonument opgerig – AfriForum Jeug eis optrede teen plaasmoorde

22/09/2026
Vyftien nuwe kruise is die afgelope naweek ter nagedagtenis aan geliefdes – wat die afgelope jaar in plaasmoorde vermoor is…
Lees meer Nuwe kruise by Witkruismonument opgerig – AfriForum Jeug eis optrede teen plaasmoorde

AfriForum Jeug bemagtig vroue om eienaarskap van hul toekoms te neem

11/09/2026
Meer as 30 jong vroue het gedurende Augustus saam met AfriForum Jeug gewys dat Vrouemaand oor meer as net die…
Lees meer AfriForum Jeug bemagtig vroue om eienaarskap van hul toekoms te neem

AfriForum Jeug versoek onafhanklike hersiening van leerlingrybewystoets se vraebank

28/08/2026
AfriForum Jeug versoek die minister van Vervoer, Barbara Creecy, om onafhanklike taal- en gehaltekenners toe te laat om die vraebank…
Lees meer AfriForum Jeug versoek onafhanklike hersiening van leerlingrybewystoets se vraebank

AfriForum Jeug-tak pak padveiligheid by Laerskool David Brink

26/08/2026
Wanneer dit kom by padveiligheid, is die veiligheid van voetgangers een van die grootste uitdagings waarmee die land te kampe…
Lees meer AfriForum Jeug-tak pak padveiligheid by Laerskool David Brink

AfriForum Jeug daag minister om weer leerlingrybewystoets te skryf gegewe hoë druipsyfer

21/07/2026
AfriForum Jeug het Barbara Creecy, minister van Vervoer, uitgedaag om weer die leerlingrybewystoets af te lê, aangesien die nuwe gerekenariseerde…
Lees meer AfriForum Jeug daag minister om weer leerlingrybewystoets te skryf gegewe hoë druipsyfer

AfriForum Jeug se mentorskapprogram rus jong leiers toe met waardevolle praktiese ervaring

15/07/2026
Nege studente van Stellenbosch Universiteit, die Universiteit van Pretoria, Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus en Akademia het van 5 tot 11 Julie…
Lees meer AfriForum Jeug se mentorskapprogram rus jong leiers toe met waardevolle praktiese ervaring

AfriForum Jeug bemagtig Sol-Tech-studente met praktiese veiligheidsopleiding

30/06/2026
In ’n land waar misdaad hoogty vier het AfriForum Jeug se Sol-Tech-tak studente aan dié instelling met praktiese kennis en…
Lees meer AfriForum Jeug bemagtig Sol-Tech-studente met praktiese veiligheidsopleiding

Jonges veg vir húl toekoms: AfriForum Jeug eis optrede teen Rustenburg-wateronderbrekings

19/06/2026
AfriForum Jeug se Rustenburg-tak het op 15 Junie ’n brief aan die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit oorhandig waarin dringende aandag geëis…
Lees meer Jonges veg vir húl toekoms: AfriForum Jeug eis optrede teen Rustenburg-wateronderbrekings

Jeug het pret met kleur om fondse in te samel

19/06/2026
AfriForum Jeug se Rustenburg-tak het op 16 Junie ’n prettige 5 km kleurpretdraf by Brauhaus Afrika aangebied, waartydens 56 deelnemers…
Lees meer Jeug het pret met kleur om fondse in te samel

Jeugdag 2026: Laat die jeug dit nou maar reguit sê

16/06/2026
Deur Tania Scheepers, junior jeugbeampte by AfriForum Jeug Op 16 Junie 1976 het ’n groep jongmense geweier om stil te…
Lees meer Jeugdag 2026: Laat die jeug dit nou maar reguit sê

Posts pagination

1 2 3 4 … 15 Next Page
Wil jy graag deel wees van die volgende generasie Wil jy graag deel wees van die volgende generasie jong leiers wat 'n verskil wil maak daar waar hulle geplant is? 🎓

Hou hierdie spasie dop vir AfriForum Jeug se leierskapsprogram wat binnekort begin. 🔥

#AfriForumJeug #Toekoms #LeiersVanMore
September by @afriforum_jeug 💃🏼 Daar word gefluis September by @afriforum_jeug 💃🏼

Daar word gefluister dat @_marelize_vn nogsteeds die teer uit haar skoene probeer kry 😉🚧

#VonkVoort #Behoort #AfriForumJeug
Wat dink jy het ’n groter impak? 📌 A. ’n Swak rege Wat dink jy het ’n groter impak? 📌
A. ’n Swak regering
B. ⁠’n Onbetrokke publiek 

Indien jy nie seker is nie, gaan luister gerus Episode 3 van ons podsending op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal.🗣️🗳️
Van Amerika tot in Centurion! Leo Brent Bozell II Van Amerika tot in Centurion!

Leo Brent Bozell III, die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, besoek AfriForum en beleef eerstehands hoe ons gemeenskappe veiliger maak. 🚨

#AfriForumJeug #VSA #Veiligheid
Jy is dalk klaar met politiek, maar politiek is ni Jy is dalk klaar met politiek, maar politiek is nie klaar met jou nie. 🗣️🗳️🚧

Luister gerus na episode 3 van ons podsend waar Arno Roodt gesels oor hoe die "politiek" wat ons probeer vermy, steeds elke fase van ons lewens beïnvloed.

Laat die jeug dit nou maar sê.

#AfriForumJeug #Stem #LaatDieJeugDitNouMaarSe
'n Bietjie padel en pons in die Wynlande! 🎾🍹 Dynam 'n Bietjie padel en pons in die Wynlande! 🎾🍹 Dynamic Duos in aksie!

#BeweegJouJeug #DynamicDuos #PadelEnPons
Hierdie wyn het ’n botoon van Afrikanerpret, ’n on Hierdie wyn het ’n botoon van Afrikanerpret, ’n ondertoon van spontane sokkie en ’n nasmaak van ’n aand wat ons nie gou gaan vergeet nie. 🍾😉

Wynproe: Deel 2 🍷💃🏼

#Wynproe #AfriForumJeug #Sokkie
Mmmm ... proe soos ... druiwe – óf hoe @semisoetmu Mmmm ... proe soos ... druiwe – óf hoe @semisoetmusiekblyspel ?! 😉

Wynproe: Deel 1🍷💃🏼

#Wynproe #AfriForumJeug #VonkVoort

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
  • English
Search