AfriForum Jeug beplan verdere regsaksie teen die HPCSA
AfriForum Jeug nooi mediesepraktisyns, wat al langer as drie maande vir hul praktisynsnommer en/of sertifikaat van die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA) wag, om…
AfriForum Jeug nooi mediesepraktisyns, wat al langer as drie maande vir hul praktisynsnommer en/of sertifikaat van die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA) wag, om…
AfriForum Jeug het vandag ’n boek oor basiese ekonomiese feite en valshede aan die president oorhandig; dit is deur ’n verteenwoordiger van die president se…
AfriForum Jeug dring daarop aan dat alle kontakklasse by openbare universiteite hervat word. Dié organisasie is sedert April vanjaar in kontak met al 25 openbare…
AfriForum Jeug het vandag drie prokureursbriewe aan die Vrystaatse premierskantoor gestuur om te eis dat die provinsiale beurskantoor binne die volgende 30 dae die beurse…
AfriForum Jeug het vandag ’n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aan die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika…
AfriForum Jeug se regspan het op 23 Mei 2022 ’n prokureursbrief aan die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA) gestuur om te eis dat Anneray…
AfriForum Jeug het vandeesweek nóg prokureursbriewe aan die Vrystaatse provinsiale beurskantoor gestuur om te eis dat die beloofde beurse aan 2021 se top-100-matrieks in die…
Bothaville se AfriForum Jeug-tak het op 27 April saam met ander lede van die gemeenskap Bothaville se hoofstraat en van die systrate skoongemaak. Dit was…
AfriForum Jeug het vandag ’n prokureursbrief aan die Vrystaatse provinsiale beurskantoor gestuur om te eis dat die beloofde beurs aan Maryke Du Pisanie, een van…
AfriForum Jeug het vandag ’n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aan al 25 openbare universiteite in die…
End of content
End of content