AfriForum Jeug se Maties-tak verkies nuwe bestuur
AfriForum Jeug se Maties-tak het op 15 Augustus ’n nuwe bestuur verkies. Die tak is reeds besig om nuwe projekte van stapel te stuur om…
AfriForum Jeug se Maties-tak het op 15 Augustus ’n nuwe bestuur verkies. Die tak is reeds besig om nuwe projekte van stapel te stuur om…
AfriForum Jeug het vandag ’n aanmaningsbrief aan die Oos-Kaap se Departement van Onderwys gestuur om die nasionale departement se rekord van besluitneming, asook die geskrewe…
AfriForum Jeug is van voorneme om die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) se voorgenome “diversiteitsopleiding” in skole teen te staan. Dié teenstand is nie bloot weens die…
AfriForum Jeug vier vandag die oorwinning dat die Vrystaat se top-100-matrieks van 2021 uiteindelik hulle beloofde beurse ontvang het. Dit volg ná AfriForum Jeug reeds…
AfriForum Jeug nooi mediesepraktisyns, wat al langer as drie maande vir hul praktisynsnommer en/of sertifikaat van die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA) wag, om…
AfriForum Jeug het vandag ’n boek oor basiese ekonomiese feite en valshede aan die president oorhandig; dit is deur ’n verteenwoordiger van die president se…
AfriForum Jeug dring daarop aan dat alle kontakklasse by openbare universiteite hervat word. Dié organisasie is sedert April vanjaar in kontak met al 25 openbare…
AfriForum Jeug het vandag drie prokureursbriewe aan die Vrystaatse premierskantoor gestuur om te eis dat die provinsiale beurskantoor binne die volgende 30 dae die beurse…
AfriForum Jeug het vandag ’n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aan die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika…
AfriForum Jeug se regspan het op 23 Mei 2022 ’n prokureursbrief aan die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA) gestuur om te eis dat Anneray…
End of content
End of content