Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
  • English
AfriForum Jeug

Nuus

Sluit aan Kernstandpunte

AfriForum Jeug bemagtig vroue om eienaarskap van hul toekoms te neem

11/09/2026
Meer as 30 jong vroue het gedurende Augustus saam met AfriForum Jeug gewys dat Vrouemaand oor meer as net die…
Lees meer AfriForum Jeug bemagtig vroue om eienaarskap van hul toekoms te neem

AfriForum Jeug versoek onafhanklike hersiening van leerlingrybewystoets se vraebank

28/08/2026
AfriForum Jeug versoek die minister van Vervoer, Barbara Creecy, om onafhanklike taal- en gehaltekenners toe te laat om die vraebank…
Lees meer AfriForum Jeug versoek onafhanklike hersiening van leerlingrybewystoets se vraebank

AfriForum Jeug-tak pak padveiligheid by Laerskool David Brink

26/08/2026
Wanneer dit kom by padveiligheid, is die veiligheid van voetgangers een van die grootste uitdagings waarmee die land te kampe…
Lees meer AfriForum Jeug-tak pak padveiligheid by Laerskool David Brink

AfriForum Jeug daag minister om weer leerlingrybewystoets te skryf gegewe hoë druipsyfer

21/07/2026
AfriForum Jeug het Barbara Creecy, minister van Vervoer, uitgedaag om weer die leerlingrybewystoets af te lê, aangesien die nuwe gerekenariseerde…
Lees meer AfriForum Jeug daag minister om weer leerlingrybewystoets te skryf gegewe hoë druipsyfer

AfriForum Jeug se mentorskapprogram rus jong leiers toe met waardevolle praktiese ervaring

15/07/2026
Nege studente van Stellenbosch Universiteit, die Universiteit van Pretoria, Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus en Akademia het van 5 tot 11 Julie…
Lees meer AfriForum Jeug se mentorskapprogram rus jong leiers toe met waardevolle praktiese ervaring

AfriForum Jeug bemagtig Sol-Tech-studente met praktiese veiligheidsopleiding

30/06/2026
In ’n land waar misdaad hoogty vier het AfriForum Jeug se Sol-Tech-tak studente aan dié instelling met praktiese kennis en…
Lees meer AfriForum Jeug bemagtig Sol-Tech-studente met praktiese veiligheidsopleiding

Jonges veg vir húl toekoms: AfriForum Jeug eis optrede teen Rustenburg-wateronderbrekings

19/06/2026
AfriForum Jeug se Rustenburg-tak het op 15 Junie ’n brief aan die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit oorhandig waarin dringende aandag geëis…
Lees meer Jonges veg vir húl toekoms: AfriForum Jeug eis optrede teen Rustenburg-wateronderbrekings

Jeug het pret met kleur om fondse in te samel

19/06/2026
AfriForum Jeug se Rustenburg-tak het op 16 Junie ’n prettige 5 km kleurpretdraf by Brauhaus Afrika aangebied, waartydens 56 deelnemers…
Lees meer Jeug het pret met kleur om fondse in te samel

Jeugdag 2026: Laat die jeug dit nou maar reguit sê

16/06/2026
Deur Tania Scheepers, junior jeugbeampte by AfriForum Jeug Op 16 Junie 1976 het ’n groep jongmense geweier om stil te…
Lees meer Jeugdag 2026: Laat die jeug dit nou maar reguit sê

Basta met Jhb-burgemeester se 8 uit 10 vir prestasie, sê AfriForum Jeug

05/06/2026
Dada Morero se onlangse selfbeoordeling van 8 uit 10 vir sy prestasie as burgemeester van Johannesburg strook nie met die…
Lees meer Basta met Jhb-burgemeester se 8 uit 10 vir prestasie, sê AfriForum Jeug

80% vir wat! AfriForum Jeug sê Ekurhuleni-inwoners moet burgemeester gradeer

05/06/2026
AfriForum Jeug doen ’n beroep op die inwoners van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit om Nkosindiphile Xhakaze, uitvoerende burgemeester van dié…
Lees meer 80% vir wat! AfriForum Jeug sê Ekurhuleni-inwoners moet burgemeester gradeer

AfriForum Jeug-tak bied suksesvolle skietopleiding vir studente aan

25/05/2026
AfriForum Jeug se Tuks-tak het verlede week in samewerking met AfriForum se afdeling vir Gemeenskapsveiligheid skietopleiding vir studente aan die…
Lees meer AfriForum Jeug-tak bied suksesvolle skietopleiding vir studente aan

Posts pagination

1 2 3 4 … 15 Next Page
Jy hoor die branders. Jy voel jou hartklop. Jy kyk Jy hoor die branders.
Jy voel jou hartklop.
Jy kyk af.
En dan … spring jy.
🛟⚓️💪🏻🌊

SEE-EN-SAND-KAMP
9–11 Oktober 2026 | Hermanus
13+ | R2 900 p.p.
RSVP: 066 486 7611

#seeensand #hermanus #strome #naweekjeugkamp #avontuur
Voel jy moedeloos en angstig oor jou toekoms? 🎓 L Voel jy moedeloos en angstig oor jou toekoms? 🎓

Luister gerus na episode 2 van ons podsend met @katie_reimers_pienaar  waarop sy gesels oor die rol wat identiteit en roeping in jou beroep kan speel. 

Nóú beskikbaar op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal en die skakel in ons bio.

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #VonkVoort #AfriForumJeug
Laat die jeug nou maar die verskil wees wat ons gr Laat die jeug nou maar die verskil wees wat ons graag in die land wil sien. 😉🚧💥

Ons wag nie vir die regering om slaggate te herstel nie – ons sal dit sommer self doen! 🦺

#SelfDoen #VonkVoort #BeweegJouJeug #AfriForumJeug
Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studee Is jy in matriek en op pad Sol-Tech toe? Of studeer jy reeds daar?

Goeie nuus! 🎉 AfriForum Jeug se Sol-Tech-tak sal sorg vir lekker Afrikanerpret én goeie gemeenskapsaksies. Kontak ons gerus indien jy op die groep geplaas wil word. 😉

#SolTech #StudenteLewe #AfriForumJeug
Kan jy tussen die lyne verf? Bloemfontein se Afri Kan jy tussen die lyne verf? 
Bloemfontein se AfriForum Jeug-tak verf voetoorgange en stoptekens by Hoërskool Jim Fouché. 🚧

#VonkVoort #BeweegJouJeug
Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧🪏🍻🌾 Dorp Maak 'n verskil daar waar jy geplant is! 🚧🪏🍻🌾
Dorp- en kampustakaansoeke is nou oop tot einde September. Volg die skakel in ons bio.

Jeug: 16- tot 30-jariges 😉

#AfriForumJeug #VonkVoort #BeweegJouJeug
Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat Fokus eerder op wie jy besig is om te word as wat jy met die res van jou lewe wil doen. 🎓

Skakel Donderdag om 15:00 in op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal om na episode 2 van ons podsend te luister waar @Katie_reimers_pienaar kom gesels oor identiteit, beroep en roeping.🗣️

Laat die jeug dit nou maar reguit sê!

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #AfriForumJeug
Die falende regering moenie verwar word met sterk, Die falende regering moenie verwar word met sterk, selfstandige gemeenskappe wat hul eie probleme oplos nie. 🦁

Jý kan ook probleme in jou gemeenskap aanspreek. Besoek buurtspanne.co.za om ’n buurtspan in jou omgewing te stig. 🚧

#Gatvol #AfriForum #vonkvoort #onssalself

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
  • English
Search