Vyande van Afrikaans op US ontbloot
AfriForum Jeug het vandag Ε veldtog begin teen sestien raadslede van die Universiteit van Stellenbosch (US) wat teen die bestaande taalbeleid van die universiteit gestem…
AfriForum Jeug het vandag Ε veldtog begin teen sestien raadslede van die Universiteit van Stellenbosch (US) wat teen die bestaande taalbeleid van die universiteit gestem…
AfriForum ondersteun die reg van AfriForum Jeug-lede en ondersteuners om hulself binne die raamwerk van die wet teen die EFF en ander radikale groepe se…
AfriForum Jeug en duisende studente het vandag opgestaan teen die EFF se eis dat Afrikaans van die Universiteit van Pretoria (UP) se kampus verwyder moet…
AfriForum Jeug sal sΓ©lf βn strafregtelike klag teen die #RhodesMustFall-vandale lΓͺ indien dr. Max Price, visekanselier van die Universiteit van Kaapstad, dit nie doen nie.
AfriForum Tuks sal alles in hulle vermoΓ« doen om Afrikaanse studente en hul regte te beskerm en het reeds veiligheidstrukture in plek wat ontplooi kan…
AfriForum Jeug se regspan het op Vrydag, 5 Februarie 2016 Ε aansoek om βn dringende hofinterdik op die uitvoerende bestuur van die Universiteit van Stellenbosch…
βAfriForum Jeug sal nie toelaat dat Afrikaanse studente verneder word nie!β
βAs ons taal nie goed genoeg is nie, is ons geld ook nie goed genoeg nie!β
AfriForum Tuks is uit Ε terugvoeringvergadering van die Universiteit van Pretoria (UP) verwyder. DiΓ© vergadering het ten doel gehad om studente in te lig oor…
Die Universiteit van Stellenbosch (US) se jaarlikse konvokasievergadering, wat vandag plaasvind, sal volgens prof. Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die US, vreedsaam verloop….
End of content
End of content