AfriForum Jeug dien klagte in ná inbraak by UP
AfriForum Jeug het Maandag ʼn klagte by die Brooklyn-polisiestasie én by UP-bestuur ingedien teen studente wat die afgelope naweek by AfriForum Jeug se kantoor op…
AfriForum Jeug het Maandag ʼn klagte by die Brooklyn-polisiestasie én by UP-bestuur ingedien teen studente wat die afgelope naweek by AfriForum Jeug se kantoor op…
AfriForum Jeug het vandag ’n memorandum aan die kantoor van dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, oorhandig waarin hulle hom daarop wys…
Dit het onder AfriForum Jeug se aandag gekom dat die 2016 Verteenwoordigende Studenteraad (VSR) van die Universiteit van Pretoria (UP), borgtog betaal het vir studente…
As Tuks-studente, personeel en alumni nie nou opstaan nie, is Afrikaans se dae op Tukkies getel.
AfriForum Jeug het die Universiteit van Pretoria (UP) vandag skriftelik versoek om sekuriteit op die kampus op te skerp en wéér maatreëls in plek te…
AfriForum Jeug se Maties-tak dien vandag bykomende kommentaar by die ondersoekkomitee in wat deur prof. Wim de Villiers, die rektor en visie-kanselier van die Universiteit…
AfriForum Jeug het ʼn aanlynpeiling begin om vir Kovsie-studente ʼn platform te bied om hul mening te lug oor die Universiteit van die Vrystaat (UV)…
AfriForum Jeug het ’n brief beskikbaar gestel vir studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat deur die universiteit gedwing word om Vrydag vir…
AfriForum Jeug en die Universiteit van Stellenbosch (US) het vandag buite die Kaapse hooggeregshof ooreengekom om mekaar weer op 19 Mei 2016 in die hof…
Na afloop van ʼn dringende vergadering tussen AfriForum Jeug se Grootfontein-tak en die bestuur van die Grootfontein-landboukollege in Middelburg, Oos-Kaap is die toegewing gemaak dat…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.