Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
  • English
AfriForum Jeug

Nuus

Sluit aan Kernstandpunte

AfriForum Jeug Maties-tak laat die tekkies brand

15/03/2022
AfriForum Jeug se Maties-tak het op 11 Maart saam met die Universiteit Stellenbosch se stapklub, die Berg-en-toerklub, ’n sosiale stapgeleentheid…
Lees meer AfriForum Jeug Maties-tak laat die tekkies brand

AfriForum Jeug se Maties-tak maak skenking aan Solidariteit Helpende Hand – Ons Plek

07/12/2021
AfriForum Jeug se Maties-tak het op Vrydag 29 Oktober 2021 hulle jaar op ’n hoë noot afgesluit met ’n braai…
Lees meer AfriForum Jeug se Maties-tak maak skenking aan Solidariteit Helpende Hand – Ons Plek

Posts pagination

Previous Page 1 … 10 11 12 13
Jou geleentheid is NOU!🚀 Gryp die kans om in 2026 Jou geleentheid is NOU!🚀

Gryp die kans om in 2026 ‘n intern by AfriForum Jeug te wees en bou aan jou toekoms. Ontwikkel jou vaardighede, maak ‘n verskil en word deel van iets groter!💼✨

⏳Registrasie sluit Vrydag, 6 Maart. Moenie dit misloop nie!
Stuur ‘n epos na: Jeug@afriforum.co.za.

#Internskap2026 #VonkVoort #Hoopskeppers #FeiteWen
Te danke aan Veiligheid 101 weet Tukkies-studente Te danke aan Veiligheid 101 weet Tukkies-studente nou hoe om veilig en paraat op te tree. 💪🏼

Laai AfriForum se noodknoppietoep af!
Nou weet julle wat ons weet! 💼✨ Registrasie vir 2 Nou weet julle wat ons weet! 💼✨

Registrasie vir 2026 se internskap sluit Vrydag.
Stuur vir ons 'n e-pos na jeug@afriforum.co.za. 

#Internskap2026 #VonkVoort #Hoopskeppers #FeiteWen
Jou veiligheid is vir ons belangrik! Moenie die ge Jou veiligheid is vir ons belangrik! Moenie die geleentheid misloop nie.👀💪🏼
Die Brits-tak laat nie toe dat gras onder hulle vo Die Brits-tak laat nie toe dat gras onder hulle voete groei of straatname onsigbaar bly nie! Jy sal hulle elke tweede Saterdag sien waar hulle besig is om ‘n verskil te maak in hul omgewing. Moenie net kyk nie – kom spring in en help. 💪🏼✨
Die toekoms gebeur nie eers eendag nie, dit begin Die toekoms gebeur nie eers eendag nie, dit begin waar jongmense betrokke raak.✨
Die Jeugkongres was meer as net ’n naweek – dit was ’n herinnering dat ons die wil, die hart en die vermoë het om ons gemeenskappe sterker te maak.🏘️🌱

#VonkVoort #BeweegJouJeug #Hoopskeppers #VegEnBou
Gelukkige Moedertaaldag 🤍 Gelukkige Moedertaaldag 🤍
Skoon-Skoner-Stellenbosch ♻️♻️♻️ AfriForum Jeug s Skoon-Skoner-Stellenbosch
♻️♻️♻️

AfriForum Jeug se Maties-tak vaar die strate van Stellenbosch in om dit ‘n skoner en veiliger plek vir ons Maties-studente te maak! 📢

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
  • English
Search