AfriForum Jeug bemagtig 50 NWU-studente met veiligheidsopleiding
AfriForum Jeug se Puk-tak het vroeër vandeesweek (14 April), in samewerking met AfriForum se gemeenskapsveiligheidsafdeling, ’n Veiligheid 101-sessie by Karlien Dameskoshuis op die Noordwes-Universiteit (NWU)…

