Passievolle jong Afrikaners vonk voort by AfriForum Jeugkongres 2026
AfriForum Jeug se jaarlikse kongres het vanjaar van 29 Januarie tot 1 Februarie plaasgevind by The Conclave Country Lodge buite Pretoria. Vanjaar se tema was…
AfriForum Jeug se jaarlikse kongres het vanjaar van 29 Januarie tot 1 Februarie plaasgevind by The Conclave Country Lodge buite Pretoria. Vanjaar se tema was…
AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak het die afgelope naweek op die verbetering van pad- en leerderveiligheid by skole in dié Rosestad gefokus. Verskeie praktiese projekte is…
AfriForum Jeug se Maties-tak het Saterdag 21 Februarie ’n suksesvolle skoonmaakprojek in Stellenbosch aangebied as deel van hul voortgesette verbintenis tot gemeenskapsdiens en verantwoordelike burgerskap….
Kaapse Forum het vandeesweek 49 uit die 400 skooltasse wat die burgerregteorganisasie aan behoeftige graad 1-leerders in die Wes-Kaap skenk, aan skole in die Knysna-omgewing…
AfriForum Jeug bestempel dit as teleurstellend dat ’n universiteit nie eens sy eie beleid en reëls rakende byeenkomste, betogings en protesaksies kan nakom nie. Dít…
AfriForum Jeug versoek dat die Noordwes-Universiteit (NWU) die sing van die “Kill the Boer”-dreunsang veroordeel en veiligheidsmaatreëls publiseer wat uiteensit hoe daar te werk gegaan…
AfriForum Jeug eis toegang tot die Noordwes-Universiteit (NWU) se volledige ondersoekverslag wat opgestel is na aanleiding van die ontstellende voorval wat vandeesweek (13 April 2025)…
AfriForum Jeug versoek duidelikheid oor hoe die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van die Vrystaat (UV) studente se veiligheid en die onverstoorde voortsetting van…
AfriForum Jeug-lede van reg oor die land het op 25 Januarie, saam met die plaaslike AfriForum-tak, die strate van Parys ingevaar en sowat 3.75 ton…
AfriForum Jeug hou op 15 Februarie ’n lekker Raakrugbydag by Middelvlei Wynplaas om die akademiese jaar op ’n hoë noot af te skop. Mans en…
End of content
End of content