AfriForum Jeug loods beurskompetisie vir studente
As deel van AfriForum Jeug se nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite te behou, het dié jeugorganisasie ’n kompetisie geloods waar vier studente…
As deel van AfriForum Jeug se nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite te behou, het dié jeugorganisasie ’n kompetisie geloods waar vier studente…
AfriForum Jeug het die Openbare Beskermer (OB) versoek om ondersoek in te stel na onder andere die intimidasie, haatspraak en geweld wat die afgelope maand…
AfriForum Tuks het die Universiteit van Pretoria (UP) skriftelik versoek om die nodige maatreëls in plek te stel om die EFF se betoging môre (10…
AfriForum Jeug is ongelukkig oor die besluit wat deur prof. Cheryl de la Rey, die rektor en visekanselier van die Universiteit van Pretoria (UP), en…
AfriForum Tuks het ’n skrywe aan die Universiteit van Pretoria gerig waarin hulle aandui dat die universiteit geen module strydig met die taalbeleid mag aanbied…
Die EFF het gister op die Universiteit van Pretoria (UP) se hoofkampus Afrikaanse studente met glasbottels gegooi, hulle gevloek en gespoeg en gesê dat Afrikaanse…
AfriForum Jeug en duisende studente het vandag opgestaan teen die EFF se eis dat Afrikaans van die Universiteit van Pretoria (UP) se kampus verwyder moet…
AfriForum Tuks sal alles in hulle vermoë doen om Afrikaanse studente en hul regte te beskerm en het reeds veiligheidstrukture in plek wat ontplooi kan…
“AfriForum Jeug sal nie toelaat dat Afrikaanse studente verneder word nie!”
“As ons taal nie goed genoeg is nie, is ons geld ook nie goed genoeg nie!”
End of content
End of content