Die US se aansien bloei pers
Die twee meisies van Maties wat weens hul pers gesigte geskors is, het vandag met AfriForum Jeug se regspan vergader en die aanbod aanvaar dat…
Die twee meisies van Maties wat weens hul pers gesigte geskors is, het vandag met AfriForum Jeug se regspan vergader en die aanbod aanvaar dat…
Universiteitsbesture het geen benul wat konsekwentheid beteken nie. Dit is die gevolgtrekking waartoe AfriForum Jeug kom nadat hulle verneem het dat studente by die Universiteit…
“As ons taal nie goed genoeg is nie, is ons geld ook nie goed genoeg nie!”
AfriForum Jeug se Pukke-tak het opgemerk dat mnr. Linda “Benz” Mabengwane, ’n prominente lid van die EFF en tans die SR-voorsitter van die NWU se…
Die Universiteit van Stellenbosch (US) se jaarlikse konvokasievergadering, wat vandag plaasvind, sal volgens prof. Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die US, vreedsaam verloop….
Die Raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die Reform Puk-groep uitgenooi om hul volgende raadsvergadering toe te spreek. Dít, nadat AfriForum Jeug Pukke die visekanselier,…
Die bestuur van die Universiteit van Pretoria (UP) het aan AfriForum Tuks bevestig dat Afrikaans as onderrigtaal by die universiteit gehandhaaf sal word. Hierdie was…
AfriForum Jeug het ʼn memorandum aan prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit, oorhandig vir die behoud van Afrikaans aan die Puk.
Wat het Afrikaanse klasse met klasgeld te make? Dít is die vraag wat elke Afrikaanse Tukkies-student hulself vra nadat dit aan die lig gekom het…
Respekteer ons reg om te leer, laat ons toe om in Afrikaans te studeer en hou op om ons aan kwotastelsels te onderwerp. Dít was…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.