AfriForum Jeug bou voort aan Afrikaans ongeag teenstand
AfriForum Jeug het vandag as deel van sy #AfrikaansSalBly-veldtog en om Afrikaans se 91ste bestaansjaar te vier tydelike taalmonumente uit Jenga-blokke gebou waarop daar Afrikaanse…
AfriForum Jeug het vandag as deel van sy #AfrikaansSalBly-veldtog en om Afrikaans se 91ste bestaansjaar te vier tydelike taalmonumente uit Jenga-blokke gebou waarop daar Afrikaanse…
As deel van AfriForum Jeug se nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite te behou, het dié jeugorganisasie ’n kompetisie geloods waar vier studente…
AfriForum ondersteun die reg van AfriForum Jeug-lede en ondersteuners om hulself binne die raamwerk van die wet teen die EFF en ander radikale groepe se…
AfriForum Jeug se Pukke-tak het opgemerk dat mnr. Linda “Benz” Mabengwane, ’n prominente lid van die EFF en tans die SR-voorsitter van die NWU se…
Die Raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die Reform Puk-groep uitgenooi om hul volgende raadsvergadering toe te spreek. Dít, nadat AfriForum Jeug Pukke die visekanselier,…
Die #ReformPuk-leierskap se rassisme is duidelik as mens deur plasings op leier Tsholofelo Motlogeloa se Facebook-blad blaai. In een van die plasings skryf hy: “I…
AfriForum Jeug het ʼn memorandum aan prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit, oorhandig vir die behoud van Afrikaans aan die Puk.
Prof. Dan Kgwadi het vandag gehoor dat Afrikaans as onderrigtaal op die NWU se Potchefstroom-kampus ononderhandelbaar is.
Prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit, is deur AfriForum Jeug gewaarsku dat indien hy nie alles in sy vermoë doen om studente se veiligheid…
AfriForum Jeug het gister ʼn formele klag gelê teen prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit, vir die aanhitsing van openbare geweld. Dit volg nadat…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.