Kgwadi moedig radikales aan om te veg
AfriForum Jeug neem met skok kennis van die uitlatings wat gemaak is deur prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), tydens Ε studentevergadering van…
AfriForum Jeug neem met skok kennis van die uitlatings wat gemaak is deur prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), tydens Ε studentevergadering van…
AfriForum Jeug het met skok kennis geneem van Ε gewelddadige protesoptog vanmiddag op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit.
AfriForum Jeug het die raad van die Noordwes-Universiteit Γ©n prof. Dan Kgwadi, visekanselier, versoek om teen lede van die Institusionele Studenteraad (ISR) op te tree.
AfriForum Jeug verwelkom die herinstelling van Monica van Schalkwyk, studenteraadvoorsitter van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit, tot die Institusionele Studenteraad.
AfriForum Jeug eis antwoorde vanaf prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom (NWU-Puk), nadat dit bekend geword het dat Monica van Schalkwyk, studenteraadsvoorsitter…
AfriForum Jeug neem kennis van βn voorval waartydens Ε senior beampte van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus glo beseer is in βn onderonsie met βn groep…
AfriForum Jeug veroordeel die rassehaat-pamflet wat in badkamers by die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) versprei is, ten sterkste. Die pamflet, wat βn Afrika-bevrydingsembleem soortgelyk…
AfriForum Jeug het vandag sy kommer uitgespreek oor die growwe diskriminerende uitlatings wat in die Wessels-verslag van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit, wat uitgelek het,…
In die afgelope vyf maande het βn mediastorm rondom die NWU-Potchefstroomkampus los gebars wat glo deur βn magdom verskuilde agendas aangevuur word.
AfriForum Jeug het sy regspan opdrag gegee om βn regsbrief aan die Raad van die NWU-Puk te rig waarin hul versoek dat die Raad se…
End of content
End of content