Vaarwel PUK, Afrikaans sal oorleef.
Lees hier die gedig wat *Pukkie geskryf het in verband met Afrikaans op die Puk-kampus. *Skuilnaam
Lees hier die gedig wat *Pukkie geskryf het in verband met Afrikaans op die Puk-kampus. *Skuilnaam
AfriForum Jeug veroordeel die videoboodskap van prof.Β Fika Janse van Rensburg, adjunkvisekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus, wat op 22Β JanuarieΒ 2018 op Facebook geplaas is….
AfriForum Jeug se Puk-tak het sy misnoeΓ« uitgespreek met betrekking tot die besluit van die raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) om die embleem van al…
Die raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die besluit geneem om die universiteit se voorgestelde bemarkingsplan te heroorweeg. DiΓ© bemarkingsplan het onder meer voorgestel dat…
Die burgerregte-organisasie AfriForum Jeug vier nie vanjaar Jeugdag nie omrede die ANC-regering toenemend sy onbevoegdheid ten toon stel en die omstandighede in Suid-Afrika gevolglik βn…
AfriForum Jeug het sy kommer uitgespreek oor die oΓ«nskynlik politieke agenda agter die aanpassings wat aan die LLB-graad van die Noordwes-Universiteit (NWU) deur die HoΓ«ronderwys-kwaliteitskomitee…
Die AfriForum Jeug-tak aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus het verlede week drie afsonderlike aksies op diΓ© kampus suksesvol voltooi.
Rugsakreis op die Rebelspoor Dit was die Afrikaner se donkerste uur toe die bittereinders van die Anglo-Boereoorlog mekaar twaalf jaar later die stryd aansΓͺ: Aan…
AfriForum Jeug het gister op die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus aangekondig dat Alexa Kellner diΓ© universiteit se wenner van die jeugorganisasie se R20 000-studiebeurs is….
AfriForum Jeug het Ε beurs- en studiefonds gestig ten bate van Afrikaans en studente wat in diΓ© taal wil studeer. Donateurs en alumni wat Ε…
End of content
End of content