AfriForum protesteer voor Tshwane House oor gesloer met Lynnwoodweg-padwerke
AfriForum en AfriForum Jeug het vanoggend vroeg die ingang na Tshwane House, die munisipale hoofkantoor van die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit, omskep in ’n fop-konstruksieterrein, kompleet…

