Jeug het pret met kleur om fondse in te samel
AfriForum Jeug se Rustenburg-tak het op 16 Junie ’n prettige 5 km kleurpretdraf by Brauhaus Afrika aangebied, waartydens 56 deelnemers saam gedraf het om fondse…
AfriForum Jeug se Rustenburg-tak het op 16 Junie ’n prettige 5 km kleurpretdraf by Brauhaus Afrika aangebied, waartydens 56 deelnemers saam gedraf het om fondse…
Deur Tania Scheepers, junior jeugbeampte by AfriForum Jeug Op 16 Junie 1976 het ’n groep jongmense geweier om stil te bly vir dit waarin hulle…
Dada Morero se onlangse selfbeoordeling van 8 uit 10 vir sy prestasie as burgemeester van Johannesburg strook nie met die werklikheid wat inwoners en ondernemings…
AfriForum Jeug doen ’n beroep op die inwoners van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit om Nkosindiphile Xhakaze, uitvoerende burgemeester van dié metro, te gradeer op sy…
AfriForum Jeug se Tuks-tak het verlede week in samewerking met AfriForum se afdeling vir Gemeenskapsveiligheid skietopleiding vir studente aan die Universiteit van Pretoria (Tuks), Sol-Tech…
AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak het op 9 Mei die veiligheid van skoliere, voetgangers en motoriste om die Hoërskool Fichardtpark verbeter deur verskeie padmerke in die…
AfriForum Jeug se PUK-tak op Potchefstroom het vandag amptelik sy GATVOL-veldtog afgeskop in protes teen die verswakkende toestand van paaie rondom die Noordwes-Universiteit (NWU) se…
Die padmerke in die straat voor die Hoërskool Rustenburg spog nou met ’n vars, nuwe laag verf nadat AfriForum Jeug se Rustenburg-tak, in samewerking met…
AfriForum Jeug se Puk-tak het vroeër vandeesweek (14 April), in samewerking met AfriForum se gemeenskapsveiligheidsafdeling, ’n Veiligheid 101-sessie by Karlien Dameskoshuis op die Noordwes-Universiteit (NWU)…
AfriForum Jeug se Tuks-tak het verlede week in samewerking met die AfriForum-buurtspan in Pretoria-Oos ’n gevaarlike slaggat aan die hoek van Lynwood- en Brooklynweg opgevul….
End of content
End of content