Jeug-tak in Piet Retief deel komberse teen koue uit
Die AfriForum Jeug-tak in Piet Retief het in Julie ongeveer 200 komberse ingesamel. Hulle het dit op 20 Julie aan verskeie kerke in die area…
Die AfriForum Jeug-tak in Piet Retief het in Julie ongeveer 200 komberse ingesamel. Hulle het dit op 20 Julie aan verskeie kerke in die area…
AfriForum Jeug se George- en Oudtshoorn-tak het op 17 Junie in samewerking met SA for Hope ’n uitreikaksie na boere, hul gesinne en werknemers in…
AfriForum Jeug se Kempton Park-tak het op 27 April in die gemeenskap teruggeploeg deur ’n groentetuin by die Morestêr Kinder- en Jeugsorgsentrum in Birchleigh te…
AfriForum Jeug se Pretoria-tak het op 21 April in die gemeenskap teruggeploeg deur ’n groentetuin by die Louis Botha-kinderhuis in dié stad te vestig. Hierdie…
AfriForum Jeug se Port Elizabeth-tak het op 19 April gedurende hul maandelikse takvergadering ’n nuwe takbestuur aangewys. Dié bestuur beloof om die tak na nuwe…
AfriForum Jeug onderneem om op die Universiteit Stellenbosch (US) druk toe te pas om ’n openbare verskoning van maksimum sigbaarheid aan die studente oor die…
AfriForum Jeug het vandag ’n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aan al 26 openbare universiteite in Suid-Afrika…
AfriForum Jeug het vandag, na aanleiding van bewerings oor ’n verbod op Afrikaans, ’n brief aan die visekanselier, prof. Wim de Villiers, van die Universiteit…
Die nuwe jaar het aangebreek en soos elke jaar het elkeen van ons ’n lys voornemens wat ons graag dié jaar wil bereik. Wanneer ek…
AfriForum Jeug het vandag ’n brief aan dr. Bismark Tyobeka, visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) op die Potchefstroom-kampus (PUK), oorhandig. Dié jeugorganisasie voel genoodsaak om…
End of content
End of content
"*" indicates required fields