AfriForum Jeug gereed om Afrikaanse Kovsie-studente se taalregte te verdedig
Die regspan van AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit is gereed om die taalregte van Afrikaanse studente aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) te verdedig…
Die regspan van AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit is gereed om die taalregte van Afrikaanse studente aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) te verdedig…
AfriForum Jeug bring môre ’n dringende aansoek in die Kaapstadse hooggeregshof om die Universiteit van Stellenbosch (US) te dwing om agt kandidate vir die verteenwoordigende…
Waarom moet ek my kruisie trek tydens die studenteraadverkiesing? ʼn Bevoegde studenteraad (SR): Kommunikeer met studente en is bewus van die jongste verwikkelinge; Spreek…
AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit verwelkom die uitspraak van die hooggeregshof in Bloemfontein vandag – wat die senaats- en raadsbesluit oor die taalbeleid van die…
AfriForum Jeug Tuks het vandag ʼn doodskis op die kampus van die Universiteit van Pretoria (UP) gedra en daarna ʼn fakkel aangesteek as simboliese gebaar…
AfriForum Jeug het Maandag ʼn klagte by die Brooklyn-polisiestasie én by UP-bestuur ingedien teen studente wat die afgelope naweek by AfriForum Jeug se kantoor op…
AfriForum Jeug het vandag ’n memorandum aan die kantoor van dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, oorhandig waarin hulle hom daarop wys…
Dit het onder AfriForum Jeug se aandag gekom dat die 2016 Verteenwoordigende Studenteraad (VSR) van die Universiteit van Pretoria (UP), borgtog betaal het vir studente…
Die Universiteit van Pretoria (UP) het verskeie Afrikaanse groepe toegang verbied tot die taalbeleid-lekgotla (bosberaad) wat op 28 Mei 2016 plaasvind.
AfriForum Jeug is van mening dat indien die Universiteit van Pretoria (UP) sou besluit om ʼn eentalige Engelse universiteit te word, dit tot ernstige finansiële…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.