AfriForum Jeug en UV-studente staan saam oor veiligheid op kampus
AfriForum Jeug het gisteraand met talle studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) ontmoet om die pad vorentoe te bespreek nΓ‘ verlede week se…
AfriForum Jeug het gisteraand met talle studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) ontmoet om die pad vorentoe te bespreek nΓ‘ verlede week se…
AfriForum Jeug het vandag Ε veldtog begin teen sestien raadslede van die Universiteit van Stellenbosch (US) wat teen die bestaande taalbeleid van die universiteit gestem…
Die EFF het gister op die Universiteit van Pretoria (UP) se hoofkampus Afrikaanse studente met glasbottels gegooi, hulle gevloek en gespoeg en gesΓͺ dat Afrikaanse…
AfriForum ondersteun die reg van AfriForum Jeug-lede en ondersteuners om hulself binne die raamwerk van die wet teen die EFF en ander radikale groepe se…
AfriForum Jeug neem kennis van prof. Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die Universiteit van Stellenbosch (US), se voorneme om Ε onafhanklike kommissaris aan…
AfriForum Tuks sal alles in hulle vermoΓ« doen om Afrikaanse studente en hul regte te beskerm en het reeds veiligheidstrukture in plek wat ontplooi kan…
AfriForum Jeug se regspan het op Vrydag, 5 Februarie 2016 Ε aansoek om βn dringende hofinterdik op die uitvoerende bestuur van die Universiteit van Stellenbosch…
βAfriForum Jeug sal nie toelaat dat Afrikaanse studente verneder word nie!β
βAs ons taal nie goed genoeg is nie, is ons geld ook nie goed genoeg nie!β
Die Universiteit van Stellenbosch (US) se jaarlikse konvokasievergadering, wat vandag plaasvind, sal volgens prof. Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die US, vreedsaam verloop….
End of content
End of content