AfriForum Jeug pak US in Kaapse hooggeregshof
AfriForum Jeug en die Universiteit van Stellenbosch (US) sal môre vir ʼn derde keer in die Kaapse hooggeregshof verskyn, waar dié jeugorganisasie die hersieningsproses van…
AfriForum Jeug en die Universiteit van Stellenbosch (US) sal môre vir ʼn derde keer in die Kaapse hooggeregshof verskyn, waar dié jeugorganisasie die hersieningsproses van…
Ek is… Ek is ’n Afrikaner. Dit is niks om oor skaam te wees nie. Om die waarheid te sê, ek is trots daarop.
Na afloop van ʼn dringende vergadering tussen AfriForum Jeug se Grootfontein-tak en die bestuur van die Grootfontein-landboukollege in Middelburg, Oos-Kaap is die toegewing gemaak dat…
AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit het vandag stukke by die hooggeregshof in Bloemfontein ingedien vir regsaksie om die taalbeleid tersyde te stel wat die Universiteit…
AfriForum Jeug het die Openbare Beskermer (OB) versoek om ondersoek in te stel na onder andere die intimidasie, haatspraak en geweld wat die afgelope maand…
Die Wes-Kaapse hooggeregshof het vandag ’n tussentydse interdik toegestaan waarkragtens die Universiteit van Stellenbosch (US) beveel word om sy taalbeleid – wat breedweg vir gelykberegtiging…
AfriForum Jeug eis optrede deur die Universiteit van Stellenbosch (US) se bestuur nadat ’n optog wat gister deur OpenStellenbosch op die US se kampus gereël…
AfriForum Tuks het die Universiteit van Pretoria (UP) skriftelik versoek om die nodige maatreëls in plek te stel om die EFF se betoging môre (10…
AfriForum het die senaat en bestuur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) in regskrywes gewaarsku dat indien daar voortgegaan word met stappe om Afrikaans…
AfriForum Tuks het ’n skrywe aan die Universiteit van Pretoria gerig waarin hulle aandui dat die universiteit geen module strydig met die taalbeleid mag aanbied…
End of content
End of content