Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
  • English
AfriForum Jeug

Nuus

Sluit aan Kernstandpunte

Matzikama-jeugtak opgelei in veiligheid en selfverdediging

28/02/2025
AfriForum Jeug se Matzikama-tak het verlede naweek aan Veiligheid 101, ’n AfriForum-program wat op verskeie aspekte van veiligheid fokus, deelgeneem…
Lees meer Matzikama-jeugtak opgelei in veiligheid en selfverdediging

#NoStudentLeftBehind – AfriForum Jeug soek antwoorde oor studentveiligheid by Kovsies en Maties

20/02/2025
AfriForum Jeug versoek duidelikheid oor hoe die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van die Vrystaat (UV) studente se veiligheid…
Lees meer #NoStudentLeftBehind – AfriForum Jeug soek antwoorde oor studentveiligheid by Kovsies en Maties

AfriForum Jeug eis antwoorde oor studente se veiligheid by Universiteit van die Vrystaat

12/02/2025
AfriForum Jeug het ’n brief aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) gerig om duidelikheid te kry oor hoe die…
Lees meer AfriForum Jeug eis antwoorde oor studente se veiligheid by Universiteit van die Vrystaat

AfriForum Jeug herstel slaggate en bemagtig gemeenskap tydens Jeugkongres

11/02/2025
AfriForum Jeug-lede van reg oor die land het op 25 Januarie, saam met die plaaslike AfriForum-tak, die strate van Parys…
Lees meer AfriForum Jeug herstel slaggate en bemagtig gemeenskap tydens Jeugkongres

Groot pryse op die spel by AfriForum Jeug se Raakrugbydag

04/02/2025
AfriForum Jeug hou op 15 Februarie ’n lekker Raakrugbydag by Middelvlei Wynplaas om die akademiese jaar op ’n hoΓ« noot…
Lees meer Groot pryse op die spel by AfriForum Jeug se Raakrugbydag

Nuwe jeug-tak in Matzikama begin ’n reis van groei en betrokkenheid

10/12/2024
AfriForum Jeug se Matzikama-tak het 4 en 5 Desember tot stand gekom. Die stigting van hierdie tak bewys die jeug…
Lees meer Nuwe jeug-tak in Matzikama begin ’n reis van groei en betrokkenheid

Maroela Oord-inwoners in Lephalale bederf met ete en tuisgebakte geskenke vir Kersfees

05/12/2024
AfriForum Jeug se Ellisras-tak het Saterdag 30 November die inwoners van SAVF Maroela Oord in Lephalale behoorlik bederf met ’n…
Lees meer Maroela Oord-inwoners in Lephalale bederf met ete en tuisgebakte geskenke vir Kersfees

AfriForum Jeug nader hof oor onbillike diskwalifikasie van SR-lid op Maties

20/11/2024
AfriForum Jeug het gister ’n dringende hofaansoek uitgereik teen die Universiteit Stellenbosch (US) by die Wes-Kaapse hooggeregshof om die diskwalifikasie…
Lees meer AfriForum Jeug nader hof oor onbillike diskwalifikasie van SR-lid op Maties

Uurglas loop leeg vir Maties in SR-saak; AfriForum Jeug reg om hooggeregshof te nader nÑ appèlproses meer as 20 dae lank sloer

01/11/2024
Vyf dae – dΓ­t is hoeveel tyd die Universiteit Stellenbosch (US) het om uitspraak te lewer in die kontroversiΓ«le appΓ¨lteen…
Lees meer Uurglas loop leeg vir Maties in SR-saak; AfriForum Jeug reg om hooggeregshof te nader nÑ appèlproses meer as 20 dae lank sloer

Basta met Bela, bou eerder skole, sΓͺ AfriForum Jeug

24/10/2024
Die wiskunde is sΓ³ eenvoudig en vereis nie eens ’n sakrekenaar nie. Volgens statistiek wat AfriForum Jeug vandag as deel…
Lees meer Basta met Bela, bou eerder skole, sΓͺ AfriForum Jeug

AfriForum Jeug wag op uitspraak in appèl teen onbillike diskwalifikasie van Afrikaanse SR-lid op Stellenbosch

17/10/2024
Uitspraak in AfriForum Jeug se appΓ¨l teen die onbillike diskwalifikasie van Jolene le Roux, ’n pro-Afrikaanse lid van die Universiteit…
Lees meer AfriForum Jeug wag op uitspraak in appèl teen onbillike diskwalifikasie van Afrikaanse SR-lid op Stellenbosch

AfriForum JeugAfriForum Jeug veroordeel EFF se bevordering van rassisme, verdeeldheid en geweld by Tuks

15/10/2024
AfriForum Jeug dring aan op deregistrasie van studentevereniging Dit is ’n duidelike en daadwerklike oproep tot geweld teen ’n minderheidsgroep…
Lees meer AfriForum JeugAfriForum Jeug veroordeel EFF se bevordering van rassisme, verdeeldheid en geweld by Tuks

Posts pagination

Previous Page 1 2 3 4 5 6 7 8 … 13 Next Page
Wees deel van die verskil en sluit aan by jou naas Wees deel van die verskil en sluit aan by jou naaste tak! ✨

#VonkVoort #OnsSalSelf #DieJeugVanVandag”
POV: Jy was by 2026 se Jeug kongres🫡🏼😁 Jeug-kongr POV: Jy was by 2026 se Jeug kongres🫡🏼😁

Jeug-kongres 2026

Hierdie foto's wys presies hoe lekker en insiggewend die drie dae was! Hier is 'n paar hoogtepunte:

🀝Bande wat tussen die verskillende takke versterk is
🦺 #OnsSalSelf-aksie om en by @hsoosmoot
🍻Cantus

Wat was jou gunstelinghoogtepunt van die kongres?

#vonkvoort #JeugKongres2026 #Cantus
Vonke het gespat by die Tuks-tak se pikkelpret-aks Vonke het gespat by die Tuks-tak se pikkelpret-aksie. ✨
’n Aand vol energie, epiese puntestryde en gees!
Baie dankie @belgravetennisclub vir julle uitstekende diens.πŸ™‹πŸΌβ€β™€οΈ

#DieJeugVanVandag #BeweegJouJeug #Tuks
Tuks-Pikkelbal-PRET πŸ“πŸŽΎπŸ» πŸ“ Kry jou spanmaats byme Tuks-Pikkelbal-PRET 
πŸ“πŸŽΎπŸ»

πŸ“ Kry jou spanmaats bymekaar! 
πŸ“ Kry jou ondersteuners bymekaar!
πŸ“ Bring almal en kom geniet ’n paar drankies en staan ’n kans om met lekker pryse en spogregte weg te loop! πŸ†

πŸ“…  Dinsdag, 24 Maart 
πŸ“  Belgrave-tennisklub 
⏰  17:30

*Wat moet jy doen?*
Vul die inskrywingskakel in ons bio in πŸ˜‰

#SipEnServe #PicklePRET #VonkVoort #BeweegJouJeug
Veiligheid 101 πŸ₯·πŸ€πŸš© Te danke aan AfriForum Jeug se Veiligheid 101 πŸ₯·πŸ€πŸš©

Te danke aan AfriForum Jeug se Maties-tak, Stop Trafficking of People en Helpende Hand se Wes-Kaap-tak is ons Maties-studente bewus, paraat en veilig!
Wes-Kaap se Toekomsskeppers πŸŽ“πŸ“–πŸ–ŠπŸ₯³ Nog 'n lekker To Wes-Kaap se Toekomsskeppers πŸŽ“πŸ“–πŸ–ŠπŸ₯³

Nog 'n lekker Toekomsskepper-sessie saam met die leiers van @bellville_hs, @df.akademie en @parelvallei.

Daar was lekker kos, goeie geselskap en nog beter leierskapsontwikkeling. Ons sien uit na die volgende een!

#VonkVoort
#DieJeugVanVandag
#BeweegJouJeug
#Hoopskepper
Die tyd is nΓ³ΓΊ, AfriForum Jeug se Rustenburg-tak! Die tyd is nΓ³ΓΊ, AfriForum Jeug se Rustenburg-tak! 

Ons begin Saterdag 21 Maart op 'n hoΓ« noot! Kom rol jou moue op in die gemeenskap, want #OnsSalSelf! 
Kom verkeer daarna sosiaal met 'n padelraket in die een hand en 'n worsbroodjie in die ander. πŸ₯ŽπŸŒ­

Ons sien jou daar! 🫡🏼😁
#OnsSalSelf #RustenburgJeug #Padel
Kovsies het omtrent laat waai met hulle pizza-en-p Kovsies het omtrent laat waai met hulle pizza-en-padel-aksie πŸ•πŸ₯ŽπŸ”₯. Baie energie ⚑️, geesdrif 😎 en mededinging!πŸ†

Dankie aan @padelworx vir die suksesvolle aand en topdiens.

#VonkVoort #Padel #FeiteWen

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
  • English
Search