AfriForum Jeug eis stappe teen arrogante ISR-lede
AfriForum Jeug het die raad van die Noordwes-Universiteit én prof. Dan Kgwadi, visekanselier, versoek om teen lede van die Institusionele Studenteraad (ISR) op te tree.
AfriForum Jeug het die raad van die Noordwes-Universiteit én prof. Dan Kgwadi, visekanselier, versoek om teen lede van die Institusionele Studenteraad (ISR) op te tree.
AfriForum Jeug verwelkom die herinstelling van Monica van Schalkwyk, studenteraadvoorsitter van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit, tot die Institusionele Studenteraad.
AfriForum Jeug se regspan het ’n eisbrief op professor Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV) beteken waarin Cobus Muller en Charl…
AfriForum Jeug eis antwoorde vanaf prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom (NWU-Puk), nadat dit bekend geword het dat Monica van Schalkwyk, studenteraadsvoorsitter…
AfriForum Jeug gaan teen 17:00 vanmiddag die laaste woord in hul 48-uur-leesmarathon lees. Dié jeugorganisasie het Donderdag om 17:00 met ʼn leesmarathon in Afrikaans begin…
Die nasionale voorsitter van AfriForum Jeug, Henk Maree, is uit ʼn vergadering met die departement van landbou, bosbou en visserye, die studenteraad van die Grootfontein-landboukollege…
AfriForum Jeug het vandag ’n dispuut met die departement van landbou, bosbou en visserye verklaar, nadat dit aan die lig gekom het dat die departement…
AfriForum Jeug veroordeel die beweerde insident by die Hoër Landbouskool Noord-Kaapland, waartydens ’n matriekseun op gewelddadige wyse fisiek en psigies gekrenk is, ten sterkste. Die…
AfriForum Jeug se nasionale bestuur het verlede week met Buti Manamela, adjunkminister in die presidensie, vergader oor die nasionale jeugbeleid wat in die volgende vyf…
Universiteite sukkel finansieel en die afskaffing van registrasie- en aansoekgelde soos deur die Onderwys Alliansie voorgestel word, sal instellings net geldelik verder knou. AfriForum Jeug…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.